Noordeiland

Die Noordeiland (Engels: North Island, Māori: Te Ika-a-Māui) vorm saam met die Suideiland die twee hoofeilande van Nieu-Seeland; hulle word deur die Cookstraat van mekaar geskei.

Die Noordeiland het 'n oppervlakte van 113 729 km² en 'n bevolking van 3 749 200 in 2018 gehad. Dit is die 14de grootste eiland ter wêreld, die tweede grootste van Nieu-Seeland en die mees bevolkte eiland van die eilandstaat.

Noordeiland
Inheemse naam: North Island (Engels)
Te Ika-a-Māui (Māori)
Nasa-Satellietbeeld van Nieu-Seeland se Noordeiland
Nasa-Satellietbeeld van Nieu-Seeland se Noordeiland
Geografie

Ligging Nieu-Seeland, Oseanië en Stille Oseaan
Koördinate 38°24′S 175°43′O / 38.400°S 175.717°O / -38.400; 175.717 175°43′O / 38.400°S 175.717°O / -38.400; 175.717
Argipel Nieu-Seeland

Oppervlakte 113 729 vk km
Hoogste punt Mount Ruapehu 2 795 m
Administrasie
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland

Demografie
Bevolking 3 749 200

Bevolkingsgroepe Europeërs en Maori
Die wêreld se 14de grootste eiland en die tweede grootste eiland van Nieu-Seeland
Noordeiland
Kaart van die Noordeiland

Die Noordeiland grens in die weste aan die Tasmansee en in die ooste aan die oop Suidelike Stille Oseaan. Oorkant die Tasmansee is Australië geleë.

Die Māorinaam van die eiland (Te Ika-a-Māui) beteken "die vis van die Māui", wat van die vorm van die eiland afgelei is. Die twee grootste stede op die Noordeiland is Auckland (1 377 200) en Wellington (393 400).

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

EilandEilandstaatEngelsMaori (taal)Nieu-SeelandSuideiland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SelfvertroueMaatskappyVlekvrye staalPampoentjiesSoutsuurPuberteitFranse RewolusieDieregeluideLys van Griekse mitologiese figureWaatlemoenLiefdeIndustriële RevolusieEjakulasieWoordHoofpynKoppeltekenWaarheid-en-versoeningskommissieAardePoësieKunsmatige intelligensieKartografieSpinnekopLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)SeksualiteitRosa ParksOlimpiese SpeleAnti-inflammatoriese middelHartseerKongo-krisisNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaRenosterLetterkundeWatersuiweringEskomInsekPoesNarsistiese persoonlikheidsteuringDuitse maselsAluminiumMuskeljaatkatAsiëKlankverskynselsCalviniaGrondwet van Suid-AfrikaKaartDistrik SesJavaScriptKatJohannes MeintjesTweede WêreldoorlogSeekatWeer (meteorologie)ArmoedeDiamantMeningsverskil oor aardverwarmingSkaapVulvaYstertydperkSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeWoordeboekChristendomVerenigde KoninkrykPenisSelfmoordHoofstadOnderwerp (taalkunde)Marie AntoinetteTegnologieGoogleMantisCorioliskragSekondêre sektor van die ekonomieYouTubePerdebyeSoogdierLys van Nederlandse skilders🡆 More