Tv Plus

TV Plus is 'n Suid-Afrikaanse tydskrif in die Media24-stal met aparte Afrikaanse en Engelse uitgawes.

Dit is 'n gesinstydskrif wat sedert 1999 tweeweekliks verskyn. Die teikenmark is persone wat meer as 25 uur per maand voor die televisie deurbring. Die tydskrif publiseer programskedules, asook artikels ook plaaslike sepies, rolprente, gebeure, tuisvermaak, bekende sterre, skindernuus, mode, sport en dies meer.

Tv Plus
Media24 se kenteken

In 2006 het TV Plus 'n sirkulasie van 164 626 gehad, wat dit (naas Huisgenoot en You) die derde grootste tydskrif in Suid-Afrika maak (TV Plus het ’n gekombineerde sirkulasie vir die Engelse en Afrikaanse uitgawe).

Verwysings

Tags:

AfrikaansEngelsGesinMedia24Suid-AfrikaTelevisieTydskrif

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MateriaalLys van chemiese elemente volgens atoomgetalAkkedisKolonialismeGrondwet van Suid-AfrikaWaarheid-en-versoeningskommissieMondOntdekking van goud in Suid-AfrikaSkoenlapperSokkerSwangerskapUniversele Verklaring van MenseregteLys van elemente volgens simboolPoësieBronsMahatma GandhiLandbouLeestekenHeupBynierKoerantSASOLMantisJazzMonopolyHomofoonNamibiëPaasfeesKarnivoorEiffeltoringLaeveldOnbemande vliegtuigLimfvatstelselMonopolieGalileo GalileiAnilingusKolitisGoogle TranslateHector PietersonKaapstadse waterkrisis 2015-2018RookgewoonteAntieke EgipteMarsDemi Lee MooreSonVrouLys van Afrikaanse rolprenteUnited Democratic FrontElon MuskGriepKoos du PlessisNetbalAluminiumIrma SternNederlandWiskundeDansHolocaustNiemetaalHorlosieJeuksiekteLys van Afrikaanse skrywersJohannes MeintjesDonderstormAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomePolitieke partyUitwerking van klimaatsveranderingAtleetvoetLika BerningSonkrag19de eeuIslamVryheidsdagWaterbesparing in Suid-AfrikaBruin mense🡆 More