Skurweblaarkanniedood

Die Skurweblaarkanniedood (Commiphora edulis subsp.

edulis) is 'n boom wat in die bosveld en ruigtes aangetref word. Hulle kom op rotsagtige plekke in die Zambezi- en Limpopovallei voor, en is redelik volop rondom Pafuri in die Krugerwildtuin.

Skurweblaarkanniedood
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. edulis
Binomiale naam
Commiphora edulis
(Klotzsch) Engl., (1883)

Die boom het saamgestelde blare wat tot 7 cm lank en 3.5 cm wyd is, dun en blink, maar opvallend behaard aan albei kante. Blare word as een tot vier pare en 'n vyfde een (op die punt) aan elke blaarsteel gedra.

Die vrugte is die grootste van die Commiphora spesies (2 x 2.5 cm), gewoonlik in pare gedra, effe langwerpig en simmetries met 'n haarbedekking. Hulle is byna deurskynend wanneer onryp, maar word donkerrooi tot swart en die vlesige deel verdeel in twee wanneer hulle ryp is.

Die boom se FSA-nommer is 275.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afrikaanse Taalmonument (Welkom)DaggaAtlantiese OseaanKalenderGeestesteuringRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Nazi-DuitslandSpinnekopAfvalbestuurBruin menseAgtervoegselOnderhandelinge om apartheid te beëindigToekoms van die AardeVoortrekkermonumentSoweto-opstandMaselsKinderregteLongPampoentjiesLidwoordAbstraksie (rekenaarwetenskap)Hannes van WykVoortrekkersGalblaasKrimpvarkieHokkieLys van kinderspeletjiesLys van Suid-Afrikaanse skrywersWalvisWeermagRekeningkundeDikdermSteenkoolLongontstekingAfleiding (taalkunde)MonopolieEkonomiese sektorDeelwoord20ste eeuSonkragVaste stofErosietipesBeeldspraakPuberteitPussy RiotTransatlantiese slawehandelLeierskapTafelbergSowjetunieVoornaamwoordSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Depressie (gemoedstoestand)NetbalSlangTandbederfSelfoonPriemgetalElon MuskVioolMonopolySlag van BloedrivierVerenigde KoninkrykLeah van NiekerkSpelerposisies in rugbyMateriaalTienie HollowayWerkwoordGeweldBloeddrukMarie AntoinetteMiddelmisbruikOorstromingGrondKlinkerTierRacheltjie de BeerKuns🡆 More