Pip Vaughan-Hughes (* 1964 in Londen, Verenigde Koninkryk) is 'n Britse skrywer van historiese romans.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Pip Vaughan-Hughes, 'n boorling van Londen, is in South Devon grootgemaak en het Middeleeuse Geskiedenis aan die Universiteit van Londen gestudeer. Hy het later 'n loopbaan in die toneel- en uitgewersbedryf begin, maar was ook al werksaam as fietskoerier, koskritikus, tuinier en restauranteienaar. Hy woon met sy vrou en kinders tans in Vermont.
As skrywer het hy sukses met sy reeks van historiese romans behaal wat in die 13de eeuse Europa, met Petroc of Auneford, 'n jong monnik, as hoofkarakter.
Van sy werke is in Duits, Russies, Pools, Tsjeggies, Spaans, Nederlands, Grieks en Koreaans vertaal.
Die Petroc of Auneford-reeks
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Pip Vaughan-Hughes, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.