Ortodokse Kerk Van Tsjeggië En Slowakye

Die Ortodokse Kerk van Tsjeggië en Slowakye is ’n outokefale Oosters-Ortodokse Kerk wat in volle gemeenskap met die ander Oosters-Ortodokse kerke is.

Die primaat van die kerk het die titel Aartsbiskop van Praag, die Metropoliet van Tsjeggië en Slowakye of die Aartsbiskop van Presov, die Metropoliet van Tsjeggië en Slowakye.

Ortodokse Kerk van Tsjeggië en Slowakye
Ortodokse Kerk van Sint Cyrillus en Sint Methodius in Praag.
Ortodokse Kerk van Sint Cyrillus en Sint Methodius in Praag.
Moederkerk Russies-Ortodokse Kerk
Stigtingsjaar 1951 deur die Russies-Ortodokse Kerk, 1998 deur die Ekumeniese Patriargaat van Konstantinopel
Stigter Gorazd (Pavlik)
Status Outokefaal
Kerkleiding
Hoof Christof van Praag
Hoof se titel Aartsbiskop van Praag, die Metropoliet van Tsjeggië en Slowakye of die Aartsbiskop van Presov, die Metropoliet van Tsjeggië en Slowakye
Setel Prešov of Praag
Besonderhede
Liturgie Bisantyns
Liturgiese taal   Kerkslawies
Kalender Hersiene Juliaanse kalender
Gelowiges 100 000
Bisdomme 4
Kloosters 1
Gemeentes 249
Webtuiste
In Tsjeggië, In Slowakye

Die Kerk het ’n sterk verbintenis met die antieke geskiedenis. Dit sluit die historiese land Morawië in waar die broers sint Cyrillus en sint Methodius die liturgiese en kanonieke geskrifte van die Ortodokse Kerk in Kerkslawies vertaal het. Daarvoor het hulle die eerste Slawiese alfabet, die Glagolitiese alfabet, ontwerp.

Eksterne skakels

Tags:

Oosters-Ortodokse KerkOutokefale

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Slag van BloedrivierAfrikaanse naguilMiddeloorontstekingKoue OorlogVioolElektrisiteitDiskriminasieAardeOrale seksElektroniese of digitale mediaRina HugoMetafoorWaterbesparing in Suid-AfrikaAfrikaanse taalleerYouTubeSeksuele stimulasieBruin mensePlastiekPankreasElandréHorlosieReënspinnekopPeriodieke tabelEendbekdierKangogrotteSendelingposisieBeeldspraakInligtingSomerSwart nasionalismeSportWerkersdagCristiano RonaldoBesoedelingDirekte en Indirekte redeKweekhuiseffekIdioomStaat PalestinaAlliterasieKevin RuddVergelykings (taalkunde)KewerGroepsdrukVersoeningsdagSuid-Afrikaanse InkomstediensVoëlVulvaSeksismeWeervoorspellingNatriumBeëdigde verklaringJavaScriptKaapstadSkoolVlag van Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse skrywersKoos du PlessisKnysnaHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalLimpopo (rivier)Mag (sosiale wetenskappe)Universele Verklaring van MenseregteFabelPolitieke partyRomeinse RykDie GelofteDrinkwatervoorsieningKatPiesangLys van veltoestandeWaterMuskietMusiekSirkel🡆 More