Ongeronde Oop Agterklinker

Die ongeronde oop agterklinker is 'n soort klinkerklank wat in sommige gesproke tale gebruik word.

Klinkers
Sien ook: IFA, Konsonante
  Voor Naby-voor Sentraal Naby-agter Agter
Geslote
Ongeronde Oop Agterklinker
i · y
ɨ · ʉ
ɯ · u
ɪ · ʏ
ɪ̈ · ʊ̈
ʊ
e · ø
ɘ · ɵ
ɤ · o
ə
ɛ · œ
ɜ · ɞ
ʌ · ɔ
ɐ
a · ɶ
ɑ · ɒ
  Naby-geslote
Geslote-mid
Mid
Oop-mid
Naby-oop
Oop
Waar simbole in pare voorkom verteenwoordig
die een na regs 'n geronde klinker.
IFA – getal 305
IFA – text ɑ
Entiteit ɑ
X-SAMPA A
Kirshenbaum A

Die klank word in die Internasionale Fonetiese Alfabet deur die simbool [ɑ] voorgestel en die ekwivalente X-SAMPA simbool is A.

Die simbool ɑ word script a genoem omdat dit die ekstra hakie van die gedrukte letter 'a' ontbreek, wat ooreenstem met 'n ander klinker, die ongeronde oop voorklinker.

Eienskappe

  • Die klinkerhoogte is oop, wat beteken dat die tong so ver as moontlik van die verhemelte af geposisioneer is.
  • Die klinkerposisie is agter, wat beteken dat die tong so ver agter as moontlik in die mond geposisioneer word, sonder om 'n versperring te veroorsaak wat sou veroorsaak dat dit as 'n konsonant geklassifiseer sou word.
  • Die ronding is ongerond, wat beteken dat die lippe nie gerond is nie.

Voorkoms

Taal Woord IFA Betekenis Notas
Nederlands bad [bɑt] 'bad' Klinker posie wissel in verskillende dialekte
Engels Algemene Amerkaanse Engels spa [spɑ̟ː] 'spa'
Fins kana [kɑnɑ] 'hen'
Frans pâte [pɑt] 'deeg' Slegse in dialekte wat 'n onderskeid tref tussen pâte en patte. Sien Franse fonologie
Duits Tag [tɑːk] 'dag' In baie dialekte
Hongaars bal [bɑ̽l] 'links'
Noors hat [hɑːt] 'haat'
Plautdietsch Gott [gɑ̽t] 'God'
Russies палка [ˈpɑɫkə] 'stick' Kom slegs voor /ɫ/ en na 'n ongepalatiliseerde konsonante voor.
Sweeds hаt [ˈhɑːt] 'haat'

Verwysings

Bibliografie

  • Fougeron, Cecile & Caroline L Smith (1993), "Illustrations of the IPA:French", Journal of the International Phonetic Association 23(2): 73-76
  • Jones, Daniel & Ward Dennis (1969), The Phonetics of Russian, Cambridge University Press
  • Shosted, Ryan K. & Chikovani Vakhtang (2006), "Standard Georgian", Journal of the International Phonetic Association 36(2): 255-264
  • Thelwall, Robin (1990), "Illustrations of the IPA: Arabic", Journal of the International Phonetic Association 20(2): 37-41

Tags:

Ongeronde Oop Agterklinker EienskappeOngeronde Oop Agterklinker VerwysingsOngeronde Oop Agterklinker BibliografieOngeronde Oop AgterklinkerInternasionale Fonetiese AlfabetKlinker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KopieregDonkieYsbeerAtriale fibrillasieDawidBelastingJodeMuskietOlimpiese Somerspele 2012KalsiumMartin Luther King jr.ResensieVlinderOnderwerp (taalkunde)ViëtnamGordelroosSuurreënSekondêre sektor van die ekonomieStikstofNatriumsulfietByvoeglike naamwoordYsterAardverwarmingHaasSeilvaartCradock-4Steenkool in Suid-AfrikaStilleweSwart nasionalismeSirkusVersamelnaamHeupWerkloosheidGoudkus (streek)Verlede tydSlawernyBakterieBestuiwingAfkortingPad na jou hartBruin menseDiskriminasieKarooSuurstofVolhoubare ontwikkelingFinale OplossingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaRooilipslangSprokieJan van RiebeeckSeksposisieFotosinteseSeksueel oordraagbare infeksieXenofobieEthiopiëVulkaanDelft, KaapstadProstaatkankerAborsieDigvormOnderhandelinge om apartheid te beëindigByung-Chul HanGesonde dieetHemelvaartVormSonnetSarel Jacob PretoriusJo BlackMeeueAnale seksHeks van HexrivierChroniese siekteAkroniemKerngeneeskundeLeierVoedingIndië🡆 More