Nyíregyháza

Nyíregyháza (Hongaarse uitspraak: ) is 'n stad in die noordooste van Hongarye en die hoofstad van die county Szabolcs-Szatmár-Bereg.

Met 'n bevolking van 118 000 is dit die sewende grootste stad in Hongarye en een van die voorste stede van Noord-Hongarye en die noordelike deel van die Groot Hongaarse Plato (Alföld).

Nyíregyháza
Stad
Die stadsplein
Die stadsplein
Vlag van Nyíregyháza
Vlag
Wapen van Nyíregyháza
Wapen
Amptelike logo van Nyíregyháza
Stad se naambord (in rovas-skrif)
Nyíregyháza is in Graafskap Szabolcs-Szatmár-Bereg
Nyíregyháza
Nyíregyháza
Nyíregyháza se ligging in Europa
Nyíregyháza is in Hongarye
Nyíregyháza
Nyíregyháza
Nyíregyháza (Hongarye)
Nyíregyháza is in Europa
Nyíregyháza
Nyíregyháza
Nyíregyháza (Europa)
Koördinate: 47°57′11″N 21°43′38″O / 47.95306°N 21.72722°O / 47.95306; 21.72722 21°43′38″O / 47.95306°N 21.72722°O / 47.95306; 21.72722
LandVlag van Hongarye Hongarye
StreekNoord-Hongarye
CountySzabolcs-Szatmár-Bereg
Oppervlak
 • Totaal274,46 km2 (105,97 vk. myl)
Hoogte
116 m (381 ft)
Bevolking
 • Totaal117,852
TydsoneCET / UTC +1
 • SomertydCEST / UTC +2
poskode
4400
Skakelkodes42
Webwerfwww.nyirhalo.hu

Die stad ontwikkel steeds sedert die 18de eeu, en is die ekonomiese en kulturele sentrum van die streek. Die dieretuin, wat meer as 300 spesies op uitstalling het, insluitend ware seldsaamhede, is oral in Europa bekend. Die warmwatermeer Sóstófürdő is al vir 'n paar eeue 'n toeriste-aantreklikheid. Die water het 'n temperatuur van omtrent 26 °C, en die meer word deur 'n park van 2000 m² omring.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

HongaarsHongaryeHoofstad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Afrikaanse rolprenteOrgasmePrimêre sektor van die ekonomieNatuurbewaringJan van RiebeeckWaterKommunikasieKommaVioolVerkleurmannetjiePoesRuimteTrekarbeidHoofpynLys van Afrikaanse skrywersOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSpelerposisies in rugbyPubliekGoogleNederlandSelfvertroueJan van TonderHartversakingDurbanMenseregtedagMickey MuisBurgerregteHerfsLetsiteleWet op NaturellengrondNedersettingLetterkundePinksterGeweldTaalDriedimensioneelRomeinse RykBevolkingSASOLGeskiedenis van Suid-AfrikaHeelgetalHibernasieMonopolyRymAngolaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaN.P. van Wyk LouwDuitslandGrondwet van Suid-AfrikaMenseregteTsoenamiLabia (geslagsdele)Die GelofteVoortrekkersStedelike gebiedSleutel (musiek)Klein-KarooTweede WêreldoorlogNasionale VrouedagSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureErosietipesBlaarSwartbewussynsbewegingMiddeloorontstekingTrigeminale neuralgieBeesvleisCurly HowardElektroniese of digitale mediaNierGreen PornoLetterlike en figuurlike taalgebruikKontinent🡆 More