Malafrena

Malafrena is 'n roman deur Ursula K.

Le Guin">Ursula K. Le Guin wat die eerste keer in 1979 gepubliseer is. Ongewoon vir Le Guin, is daar geen elemente van fantasie of wetenskapsfiksie in hierdie roman nie, behalwe daarvoor dat dit afspeel in 'n Sentraal-Europese land genoem Orsinia wat Le Guin opgemaak het. Malafrena lees soos 'n roman wat uit die 19de eeu dateer, veral Russiese letterkunde, aangesien dit talle gedetailleerde karakters bevat, en ook temas politiek en liefde in besonderhede ontwikkel en bespreek.

Malafrena
SkrywerUrsula K. Le Guin
OmslagontwerperMichael Mariano
LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
TaalEngels
GenreRoman
UitgewerBerkley Publishing Corporation
Uitgegee1979
MediumDruk (gebind & sagteband)
Bladsye369 (eerste uitgawe)
ISBN0-399-12410-1

Tags:

Sentraal-EuropaUrsula K. Le GuinWetenskapsfiksie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BemarkingGroepsdrukRugbyPaddaVlekvrye staalMenslike skeletKnysnaBeesEnsiklopedieSkerpioenWeervoorspellingRekenaarKolonisasieVoedselkettingGroot Muur van ChinaLys van Afrikaanse skrywersKasteel die Goeie HoopMaatskaplike verantwoordelikheidTennisPHOseaanbesoedelingAarverkalkingAardbewingSwart nasionalismeAlvin BruindersTussenwerpselMoedersdagAntisemitismeSlaginstrumentWerkwoordJacques LootsVerenigde State van AmerikaByVolhoubare ontwikkelingAfrikaanse taalleerDroomWindMiddeloorontstekingKaapse PlooigordelLys van bekende Suid-AfrikanersWoordeboek van die Afrikaanse TaalDriehoekWaterkringloopGeskiedenis van Suid-AfrikaMorfologie (taalkunde)WoordeboekOranjerivierDrinkwaterWikimedia-stigtingHidroëlektrisiteitJapanDoopSelfoonVioolNasionale lied van Suid-AfrikaVerkoueGrondsoorteMantisHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalApostoliese GeloofsbelydenisMagnesiumInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandOmgewingskwessies in Suider-AfrikaCorioliskragBywoordMenseregtedagPenisRamsar-vleilande in Suid-AfrikaJode in Suid-AfrikaPerdCleopatra VIIKlimaatTradisionele Afrika-godsdiensWeer (meteorologie)Onderwerp (taalkunde)VarkLys van chemiese elemente volgens atoomgetal🡆 More