Lucas Se Reagens

Lucas se reagens is 'n mengsel van watervrye sinkchloried en gekonsentreerde soutsuur.

Hierdie oplossing vermag die hidroksielgroep (-OH) van 'n alkoholdeur 'n chloried-groep (-Cl) te vervang :

Die gevormde chloriede (R-Cl) is nie in die mengsel oplosbaar nie en daar sal skeiding optree. Die reaksietempo is nogtans afhnakelik van watter soort alkohol gebruik word. Primêre alkohols soos etanol reageer by kamertemperatuur glad nie. Sekundêre alkohols soos 2-propanol reageer stadig en tertiêre alkohols soos t-butanol (1,1 dimetieletan-1-ol) reageer vinnig.

Watervrye sinkchloried is 'n taamlik sterke Lewis-suur en kombinasie met HCl maak dit 'n uiters sterke suur wat die -OH kan protoneer.

Hierdie reagens word veral edukatief gebruik om die verskille in reaktiwiteit van primêre, sekundêre en tertiêre alkohole te demonstreer.

Eksterne skakel

Verwysings

Tags:

Soutsuur

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoegwoordNederlandMarie PentzSenuweestelselHKathleen BurkePeter MamakosLangste woordBrandon SklenarLys van eerste honderd NG gemeentes in Suid-AfrikaGenetiese manipulasieKolitisAkuut-aksenttekenPostmasburgSlangFireflyTelegrafieSteve BikoQPofadder (slang)RooijakkalsNierversakingPubiese hareTheuns JordaanGewone breukeTolla van der MerweSowjetunieNagapieOratoriumMillimeterEenvoudige hangbrugGroepsdrukNarsismeNoordwesLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike namePlae van EgipteOutismeRiley VoelkelGeorgeSuider-Afrikaanse ietermagogNuwe TestamentAlbumBob JolesRooikatErfenisKonjunktivitisSuid-AfrikaBundesligaGeslagsorgaanJagluiperdFamilie (verwantskap)DoodGYSinoniemPornografieJakobHomoseksualiteitEmilia ClarkeAsiëGriepDundermWebkruiperIntelligensieGezina, PretoriaDascha PolancoLaosCarles PuigdemontPeriodieke tabelProstitusieNelson MandelaSuidwesdoringTogoYstervarkLouise Lombard🡆 More