Perdekopspeldekussing: Spesie van die speldekussings

Die perdekopspeldekussing (Leucospermum reflexum) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos-bioom.

Die plant is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die Sederberg vanaf Pakhuis tot by Wupperthal. Die struik word 4 m groot en dra blomme van Augustus tot Desember.

Perdekopspeldekussing
Perdekopspeldekussing: Sien ook, Verwysings, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. reflexum
Binomiale naam
Leucospermum reflexum
H.Buek ex Meisn., 1856

In Engels staan dit as die Rocket Pincushion bekend. Die boom se FSA-nommer is 85.2. Die spesie het twee subspesies:

  • Leucospermum reflexum var. luteum Rourke
  • Leucospermum reflexum var. reflexum

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Perdekopspeldekussing Sien ookPerdekopspeldekussing VerwysingsPerdekopspeldekussing BronnePerdekopspeldekussing Eksterne skakelsPerdekopspeldekussing

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Onderwerp (taalkunde)AntoniemAustraliëPlantWet op NaturellengrondKlankDiarreeErfenishulpbronWillie JoubertSuid-Afrikaanse GrensoorlogFiela se kindBoelieryNatuurlike hulpbronKrugerwildtuinNazi-DuitslandAtriale fibrillasieKunselementeJohan BadenhorstPubliekBlack SashWapen van NamibiëVulvaLidwoordOseaanbesoedelingKommunikasieRenosterKurt-Lee ArendseRob HersovGroepsgebiedewetLenteDurbanEngelsGeslagWaterbesoedelingLys van chemiese elemente volgens atoomgetalAartappelArmoedeverligtingSuid-Afrikaanse WeermagKalsiumGrondVrystaatLys van nedersettings in Suid-AfrikaDokterStikstofSuid-AfrikaKrimpvarkieKoppeltekenLys van Suid-Afrikaanse musikanteEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaEerste WêreldoorlogSuid-Afrikaanse ReserwebankKhoikhoiRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Geskiedenis van AfrikaansLys van Afrikaanse rolprenteTafelsoutNierversakingKultuurGroot-VisrivierSeksuele opwekkingMartin Luther King jr.EmfiseemAfrikanernasionalismeDubbelpuntBorskankerHoenderVerlede tydMorfeemKerrieTuberkuloseBybelSwart nasionalismeHeelgetalKanker🡆 More