Laurophyllus Capensis

Die Ystermartiens (Laurophyllus capensis) is 'n boom wat tot die Anacardiaceae familie hoort.

word. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Die boom kom van Caledon tot by Uitenhage, in die suide, voor. Dit staan ook as die vlakwitels bekend. Dit is die enigste spesie in die genus en Laurophyllus is dus 'n Monotipiese takson.

Ystermartiens
Laurophyllus Capensis
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Anacardiaceae
Genus: Laurophyllus
Spesie:
L. capensis
Binomiale naam
Laurophyllus capensis
Thunb., 1792
Sinonieme
  • Botryceras capensis (Thunb.) Druce
  • Botryceras laurinum Willd.
  • Daphnitis capensis Spreng.
  • Amyris novaehollandiae Steud.

Die boom se FSA-nommer is 366.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DikdermSwitserlandSterOrtopedieLys van elemente volgens simboolEiffeltoringNG gemeente TheunissenOopbroninhoudLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsLionel MessiShanzhaiBywoordSwart nasionalismeAardrykskundeBeroerteTransatlantiese slawehandelPotchefstroomIsraelMenseregteDigitale en analogiese tydSteenkoolDepressie (gemoedstoestand)DubbelpuntHartaanvalDigvormDeelwoordMusiekKolonoskopieRuimteTienie HollowayPad na jou hartLabia (geslagsdele)AntoniemBruto binnelandse produkAfkortingOlimpiese SpeleMiltGoogle MapsBesoedelingPornografieBiodiversiteitHomoniemGoogleWeer (meteorologie)KankerHerfsGalileo GalileiThys die BosveldklongGrondsoorteByung-Chul HanKarnivoorOutismeTandbederfKolonisasieNatuurbewaringKalenderGroepsgebiedewetNoord-KaapKlein gekolde katBurgerregteSeksualiteitVolksrepubliek ChinaWiskundige terminologieMangelKaliumWoordeboek van die Afrikaanse TaalWetenskapWêreld- Ekonomiese ForumKernoorlogGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaSeisoenToekoms van die AardeDelft, KaapstadFranse RewolusieSoweto-opstand🡆 More