Kronkelveer

'n Kronkelveer (ook genoem spiraal- of krulveer) is 'n meganiese toestel, wat tipies gebruik word om energie te stoor as gevolg van sy veerkragtigheid.

Die energie word daarna weer vrygestel, om skok te absorbeer, of om 'n krag tussen kontakoppervlaktes te handhaaf. Hulle is gemaak van 'n elastiese materiaal gevorm in die vorm van 'n heliks of spiraal wat terugkeer na sy natuurlike lengte wanneer dit ontlaai word.

Kronkelveer
'n Kompressiekrulveer
Kronkelveer
'n Spanningskrulveer
Kronkelveer
Verskeie koniese kronkelvere
Kronkelveer
'n Deurgesnyde motorkronkelveer wat roes en vervorming aandui.

Die materiaal van die veer tree in spanning wanneer die veer saamgepers of uitgetrek word. Die kwaliteit van die veer word beoordeel volgens die energie wat dit kan absorbeer. Die veer wat in staat is om die grootste hoeveelheid energie vir 'n gegewe spanning te absorbeer, is die beste een.

Metaalkronkelvere word gemaak deur 'n draad rondom 'n silinder te draai. Dit is 'n tipe wringveer, omdat die draad self vervorm word wanneer die veer saamgedruk of uitgerek word. (Neem kennis dat die gebruiklike term "spiraalveer" hier tegnies gesproke nie korrek is nie aangesien die veer eerder in die vorm van 'n heliks is).

Tags:

Spiraal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VatikaanstadTuisbladWitbloedselBen Gurion Internasionale LughaweHelpmekaar-kollegeDikdermSportSuid-AfrikaGewone janfrederikShaanxiByGriekelandSlag van BloedrivierMenslikepapilloomvirus-infeksieWes-AfrikaDierewelsynVerenigde StateAbstraksie (rekenaarwetenskap)Dulcie van den BerghOosters-Ortodokse KerkDouglas EngelbartWikipediaSponsdier2013 Aboe Dhabi Grand PrixLys van visseGeskiedenis van Suid-AfrikaISBN (identifier)Serebrospinale vogSelfieBysteekPikriensuurKnopiespinnekopISBNFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVerslankingPiet BothaSuiwelprodukKleurWaldemar SchultzRina HugoXi JinpingWortelEkonomieRolprentLys van bekende Suid-AfrikanersAntoniemAlexander StrachanGodsdiensEjakulasieVerenigde State van AmerikaGuineeJemenAndré P. BrinkRomeinse provinsieEmily HobhouseColombiaKoppeltekenBratislavaByvoeglike naamwoordMenslike seksuele gedragGeskiedenis van erotiese afbeeldingsCharles II van EngelandNG gemeente MoreletaparkKwaZulu-NatalKnieBrahmaputraDansGriepMaselsGipsHitteruiler🡆 More