Kresy

Kresy (Grensland) is 'n Poolse term wat ná die verval van Kiëf-Roes gebruik is om na die Roeteense gebiede te verwys wat destyds by die Koninkryk Pole ingelyf is.

Kresy
'n Kenmerkende landskapsvorm van die Kresy in die westelike Oekraïne, met uitgestrekte graslande en heuwels naby die dorp Sielec in die Drohobyč-rajon

Nadat Pole en die Grootvorstedom Litaue hulle in 'n politieke unie, die Pools-Litause Gemenebes, verenig het, het die term Kresy vanaf 1569 na alle oostelike landsdele verwys wat aan die Poolse Kroon onderdanig was - 'n gebied wat tot by die Dniëpr-rivier gestrek het, die destydse grensrivier tussen Pole-Litaue en die Tataarse Ryk. Tot die tyd van die Poolse Delinge is spesifiek na die buitenste oostelike Pools-Litause grensstreke as Kresy verwys. Hierdie gebiede het destyds ook as Dzikie Pola ("Wildeveld") bekend gestaan.

In die tyd van die Tweede Poolse Republiek (1918-1939) is die term Kresy gebruik om na die geweste oos van die Curzonlyn te verwys.

Die Kresy is in September 1939 deur Sowjet-magte beset en ná die Tweede Wêreldoorlog geannekseer. Sedert die verval van die Sowjetunie grens hierdie gebied aan of maak deel uit van die onafhanklike state Litaue, Wit-Rusland en Oekraïne.

Verwysings

Tags:

Kiëf-RoesPools

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MenseregtedagRichard Francis BurtonSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureEienaamKnopiespinnekopSlag van Cuito CuanavaleSportKolonoskopieBybelKewerKasteel die Goeie HoopVolstruisLongGautengGroepsgebiedewetOrale seksWoordeboek van die Afrikaanse TaalMantisPinksterInstagramTien GebooieWiki CommonsOranjerivierKersfeesMobutu Sese SekoVerenigde State van AmerikaSowjetuniePoësieIhramNeurenberg-verhoreTropiese sikloonDemi Lee MooreAfrikaanse WikipediaSkaapPaddaInflasieJennifer ZamudioMiltKroonstadWet op NaturellengrondSosiale transformasieGronddegradasieEkonomieLeonardo da VinciMaagsweerKoopkragpariteitRob HersovLys van Kaapstad se voorstedeLugbesoedelingTarentaleKunsmatige algemene intelligensieKoorsSkisofrenieIndiëBywoordYsterElon MuskOos-KaapHartOorstromingNatuurrampSuikersiekteDepressie (gemoedstoestand)DieregeluideKoperKlem-in-die-kaakMutasieHemelvaartNaboomLeeuNatuurlike hulpbronAdolf HitlerHartaanvalBloukraanvoëlKoorsblaar🡆 More