Kastilië

Kastilië is 'n grensprovinsie van Spanje wat so genoem is na gelang van die vele kastele wat daar opgerig is om die gebied teen die More te beskerm.

Die gebied is in 950 deur Graaf Fernán González onafhanklik gemaak. Die gebied was die brandpunt van verskeie oorloë. In 1090 is 'n groot deel verover deur die Almoraviede, in 1195 deur die Almohade en in 1212 deur die More. Ferdinand II verower León en Andalusië in 1250. Die tydperk vanaf 1252 - 1474 is gekenmek deur verskeie burgeroorloë.

Kastilië
Vlag van Kastilië
Kastilië
Wapen van Kastilië
Kastilië
Kastilië 1492

Konings wat oor Kastilië geregeer het:

Na 1474 word Kastilië die sentrum van Spanje onder die leiding van Isabella toe sy haar broer, Hendrik IV opvolg.

Tags:

950109011951212125012521474AndalusiëKasteelLeónMoreSpanje

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Magda van BiljonPiet ByleveldParysBoerjatiëFAK-sangbundelJuan Antonio VillacañasAlkoholismeGurbanguly BerdimuhamedowSokkerAnale seksPornhubTurks- en CaicoseilandeWikimedia-stigtingLemnosLeeuKlein-KarooEikelHerfsRoofdierGoudFraktuurAppiese WegKlimaatAlcatraz-eilandCecilia Payne-GaposchkinTale in Suid-AfrikaLys van politieke partye in Suid-AfrikaPotchefstroomChirurgieFrankrykRekenaarwetenskapKanadaMiddelmisbruikGeografie van Suid-AfrikaNieu-SeelandGuillain-Barré-sindroomSpesieAarverkalkingGriekelandMilwaukeeMiddeleeueOssewabrandwagGeboorteVoortrekkermonumentGeskiedenis van Suid-AfrikaHottentot (vis)Elim, LimpopoWoordeboek van die Afrikaanse TaalMuskeljaatkatChristendomTien GebooieSuid-AfrikaSally EsterhuizenIsaac AlbenizLys van bekende Suid-AfrikanersMinervaSeksKankerGeloftedagBybelAspergersindroomSuid-Afrikaanse GrensoorlogOu Apostoliese KerkLourierblaarTuvaluOntkiemingMetafoorOlimpiese Somerspele 2004AAfrikaanse gesegdes uit die MiddeleeueGetalDansSt. LuciaBysteekRugby AustraliaUtahGriep🡆 More