Karl-Otto Koch

Karl-Otto Koch (Duitse: ; 2 Augustus 1897 - 5 April 1945) was 'n middel-bevelvoerder in die SS van Nazi-Duitsland wat die eerste kommandant van die Nazi-konsentrasiekampe by Buchenwald en Sachsenhausen was.

Van September 1941 tot Augustus 1942 dien hy as die eerste bevelvoerder van die Majdanek-konsentrasiekamp in die besette Pole en steel hy groot hoeveelhede waardevolle items en geld van vermoorde Jode. Sy vrou, Ilse Koch, het ook aan die berugte misdade by Buchenwald en Majdanek deelgeneem.

Eksterne skakels

Tags:

189719452 Augustus5 AprilBuchenwald-konsentrasiekampIlse KochNazi-DuitslandSchutzstaffel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KankerBywoordAngina pectorisStaalDaggaSwart menseKrokodilMielieCleopatra VIISeilvaartSwart nasionalismeNaaldekokerStikstofJeuksiekteOlimpiese SomerspeleGrootste rampe in Suid-AfrikaAdolessensieRussiese inval in Oekraïne sedert 2022WikiquoteAndrew DavisGeboorteDramaTropiese sikloonNederduitse Gereformeerde KerkMeeueGlasGoudLys van Afrikaanse televisiereekseShakaJo BlackMenseregtedagSpelerposisies in rugbyAvbobKlimaatVersoeningsdagKwaZulu-NatalSarel Jacob PretoriusBrandbergTransatlantiese slawehandelRoemeensGevolge van aardverwarming op oseaneDie ontstaan van die dramaKrieketSweedsTierGqeberhaTikTokWaarheid-en-versoeningskommissieLetterlike en figuurlike taalgebruikAppendiksKinderregteWoordsoortGeskiedenis van Suid-AfrikaAngolaErosietipesJakobLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameSuid-AfrikaVulkaanTafelsoutRenosterVratSeksuele penetrasiePablo PicassoOplossing (chemie)VleilandOlifantDikdermRob HersovCovid-19-pandemieSosiale mediaBlaarGeskiedenis van AfrikaansSlag van BloedrivierSoortnaamMorfeemHoopDirekte en Indirekte rede🡆 More