Kalsium-40

Kalsium-40 (chemiese notasie 4020Ca) is 'n kwasi?-stabiele isotoop van kalsium.

Eienskappe

Algemeen

Naam Kalsium-40 
Kalsium-40
 
Protone 20 
Neutrone 20 
Kernspin 0+ 
Massa-oorskot -34846,27 keV 

Status

Status kwasi?-stabiel 
Halfleeftyd >1021
Vervalvorm dubbelbeta?  

Navigasie

3919K 4020Ca
4019K
Lys van isotope
Portaal Kalsium-40 Chemie
Portaal Kalsium-40 Fisika

Hierdie nuklied is dubbelmagies en dit is 'n alfakern.

Nukleosintese

Kalsium-40 is saam met 32S, 36Ar, 48Cr, 52Fe en 56Ni een van die alfakerne wat volop ontstaan in die silikonverbrandingsfase van die ontwikkeling van 'n ster. In hierdie tydperk ondergaan 'n deel van die gevormde 28Si-kerne fotodissosiasie en lewer ligte deeltjies soos neutrone, protone en alfa-deeltjies. Hulle reageer met die res van die silikon en daar ontstaan 'n kwasi-ewewig waarin die alfa-kerne volop gevorm word.

Radiogene vorming

4020Ca is die dogternuklied van 4020K, 'n langlewende oerisotoop. Felsiese gesteentes uit die Argeïkum het 'n hoë K/Ca-verhouding en hierin is deur Caro et al. verryking van 4020Ca aangetoon.

Verwysings

Tags:

Kalsium

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KatarMielieTropiese en subtropiese grasveld, savanne en struikveldWatervervoerHeuningbierThe MizEkonomie van Suid-AfrikaRoemeensKernreaksieLiturgiese jaarKonsonantGewone tarentaalPolisieDigvormLisa AnnRuslandNederlandHondSteenkool in Suid-AfrikaAfrikaanse TaalmonumentBloedgroepNierVerkleurmannetjieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989InsekDemensieMiddeleeuse kookkunsSeksFamilie (verwantskap)ArmeniëArabiesWes-KaapSangkunsNederlandsGekkedagPoësieAbsesAfrikaPuberteitLys van Suid-Afrikaanse musikanteVolksbevrydingsleërHoërskool VorentoeWit-DonderdagDurbanHATBorsteDuitsLys van Suider-Afrikaanse soogdiereMin Shaw1652SuiderkruisLys van slangeHeks van HexrivierPeruNicolas-Louis de Lacaille7de LaanKoos du PlessisBrandewynZirk van den BergGetalMorfeemPlae van EgipteLettergreepRooikatOntkiemingAdamPadtekens in Suid-AfrikaSiprusMaanVyfsterMiddelmisbruikWaterbesoedelingAardbewingSterNetflix🡆 More