Hugh Baiocchi

Hugh John Baiocchi (gebore 17 Augustus 1946, Johannesburg) is 'n Suid-Afrikaanse professionele gholfspeler wat meer as 20 professionele toernooie dwarsoor die wêreld gewen het.

Hugh Baiocchi
Persoonlike inligting
Volle naamHugh John Baiocchi
Gebore17 Augustus 1946 (1946-08-17) (77 jaar oud)
Johannesburg, Suid-Afrika
Hoogte1,83 m
Gewig77 kg
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
WoningPalm Springs, Kalifornië
EggennootPatricia Joan (get. 1971)
KindersLauren, Justin
Loopbaan
KollegeUniversiteit van Witwaterstrand
Professioneel geword1971
Vorige toernooieSuidelike Afrika Toer
Europese Toer
Kampioenetoer
Professionele oorwinnings22
Hoogste rang54 (14 Junie 1987)
Aantal oorwinnings volgens toernooi
Europese toernooi7
Sonskyn-toernooi11
PGA-toernooikampioene3
Ander1
Beste uitslae in groot kampioenskappe
MeesterstoernooiT22: 1975
PGA-kampioenskapNie gespeel nie
V.S.-opeWD: 1979
Britse OpeT9: 1984
Prestasies en toekennings
Meriete-ordewenner1973/74, 1978/79

Baiocchi word professioneel in 1971 en speel sy gereelde loopbaan hoofsaaklik in Europa. Hy was 'n lid van die Europese Toer van sy eerste seisoen in 1972 tot 1993 en haal die top-eenhonderd op die Orde van Meriete vir die Toer se eerste negentien seisoene, insluitend drie top tien plasings: 1973 (3); 1975 (6de) en 1977 (2de). Hy wen ses amptelike geldbeursies op die toer. Hy het ook gereeld deelgeneem aan die Suider-Afrika Toer gedurende die Noordelike Halfrond se winter, en wen verskeie toernooie en die Orde van Meriete in 1973/74 en 1978/79.

As 'n senior (oor 50) gholfspeler, het Baiocchi hoofsaaklik op die VSA-gebaseerde Kampioenetoer gespeel, waar hy drie oorwinnings behaal het. Hy is getroud met Joan en het twee kinders (Lauren en Justin), hulle woon in Palm Springs, Kalifornië. Sy dogter, Lauren, is getroud met die bekende afgetrede bofbalspeler Johnny Bank.

Hy het reeds baie gholfbane ontwerp, soos die Legende Baan by die Constance Belle Mare Plage Oord in Mauritius, waar die 2011 MCB Toerkampioenskap plaasgevind het.

Tags:

17 Augustus1946GholfJohannesburgSuid-Afrikaanse

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PaddaLiturgiese jaarSmall HandsMongoliëTegnologieSanskritSkoenlapperVerbondsarkGoogleTierboskatOnderwysGeelstertFormule EenDuitslandRoekelose DadeWeer (meteorologie)Fra AngelicoSuikersiekteRatelVarkgriepGeskiedenis van Suid-AfrikaWhitey BassonInsekLionel PetersonHongkongTropiese sikloonAppel (sanger)OutismeSelfstandige naamwoordTransistorKleinblouoorglansspreeuSpringsAnrich HerbstHernubare energieLiefdeEkologieMondLewerBloublasieKoorsSiembambaKrieketMeervoudHeilige SaterdagRooms-Katolieke KerkBootTale in Suid-AfrikaDemokratiese Republiek die KongoHomofoonAustraliëRuan JoshVolksrepubliek China.ghLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMasturbasieMarga van RooyMcGill UniversiteitAsmaNasionalismeComrades-maratonWêrelderfenisgebiedYouTubeKewerJan van HunksNasiebou14 NovemberRooilipslangNagadderAfrikaanse woordelys en spelreëlsBeesMiddeleeuse kookkunsBridgestoneGetal🡆 More