Fred Whipple

Fred Lawrence Whipple (5 November 1906 – 30 Augustus 2004) was ’n Amerikaanse sterrekundige wat langer as 70 jaar by die Harvard-kollegesterrewag gewerk het.

Hy het onder meer ’n paar asteroïdes en komete ontdek, met die "vuil sneeubal"-teorie vorendag gekom en die Whipple-veld ontwerp.

Fred Lawrence Whipple
Fred Whipple
Fred Whipple in 1927

Gebore 5 November 1906
Red Oak, Iowa
Oorlede 30 Augustus 2004 (op 97)
Cambridge, Massachusetts
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Vakgebied Sterrekunde
Instelling(s) Harvard College Observatory
Bekend vir Bestudering van komete

Tags:

1906200430 Augustus5 NovemberAsteroïdeKomeetSterrekundigeVSA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BoelieryAfrikanernasionalismeGraaff-ReinetGloeilampSpelerposisies in rugbyLeeuHakerAfvalbestuurKleurBaljuDiskriminasieWieg van die MensdomViëtnamoorlogVeerPad na jou hartTegnologieUitwerking van klimaatsveranderingSlawernyKletsrymLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKaartGasDermpoliepKasteel die Goeie HoopGesondheidSuid-Afrikaanse randPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLys van Afrikaanse televisiereekseGemeenskapLeestekenDeelteken en umlautDuitse maselsWaterbesoedelingEkonomieHeupKarooSeksuele stimulasieKonsentrasiekampKlein-KarooOnderwerp (taalkunde)KoorsblaarSwaziArmoedeverligtingKersfeesNatuurlike hulpbronSjimpanseeHematurieMenslike skeletHulpwerkwoordN.P. van Wyk LouwPotchefstroom20ste eeuOnbemande vliegtuigBesoedelingLidwoordCovid-19-pandemieKunsmatige algemene intelligensieBloukraanvoëlWêreld- Ekonomiese ForumVraag en aanbodBynierPornografieAfrikaanse Taalmonument (Welkom)OrtopedieByJaco JacobsDroomAkuutNierLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaEerste WêreldoorlogProteïenBosvarkGrootste rampe in Suid-AfrikaProstaatkankerHeidelberg, Gauteng🡆 More