Filantroop: Persoon bekend vir filantropiese werk

'n Filantroop (Grieks: ὁ φιλος (Ho filos) + ὁ ὰντροπος (Ho antropos); Afrikaanse vertaling: mensevriend) is 'n weldoener wat sy persoonlike tyd, geld en goedere aanwend om ander mense te help.

Sommige filantrope doen dit deur 'n testament na te laat, terwyl ander dit doen terwyl hulle nog lewe. Mense wat Wiki opdateer en sodoende kennis in hulle moedertaal aan ander beskikbaar stel, kan as filantrope gesien word. Ander filantropiese dade sluit in: hulpverlening tydens noodsituasies, skenkings (geld, kos en goeder) aan behoeftiges, opruimaksies (soos die skoonmaak van riviere), ens.

Bekende filantrope

'n Paar bekende filantrope, ter illustrasie:

Verdere leesstof

Eksterne skakels

Tags:

GeldMensTestamentTydWikipedia

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfrikaansBeaufortskaalSeevlakAntoniemGewone tortelduifWolfKunselementeNedersettingApostoliese GeloofsbelydenisRMS TitanicEiffeltoringPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGewone luislangSpelerposisies in rugbySkildklierRomeinse RykBeesvleisDiskriminasieSkeurbuikHector PietersonKoue OorlogAardeVlieg (dier)AnrikaWit menseGraanDokterWetenskaplike metodeKhoikhoiSaartjie BaartmanGreen PornoOligopolieBlesbokspruit (Gauteng, lat -26,60, long 28,29)KoolstofSiya KolisiMaanSteenkool in Suid-AfrikaGesondheidKrieketDemokrasieSuurreënAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBeurtkragSteve BikoCalviniaVerdampingOrthopteraCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaLys van Griekse mitologiese figureMaatskaplike verantwoordelikheidVolkspeleBosluisbytkoorsRookgewoonteHeuningbyKaapstadEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaBoelieryBaksteenHernubare energieDie Stem van Suid-AfrikaKaaps-Hollandse stylPeriodieke tabelLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameLugbesoedelingTransatlantiese slawehandelEmosieBruin menseNasiebouMobutu Sese SekoEkonomiese sektorGronddegradasieIronieMasjien🡆 More