Ensiklopedie Van Suidelike Afrika

Die Ensiklopedie van Suidelike Afrika is 'n beknopte ensiklopedie deur Eric Rosenthal wat fokus op inhoud oor Suider-Afrika.

Die ensiklopedie is oorspronklik in Engels saamgestel, maar is deur J.H.L. (Jan) en E.M. (Elsa) Pretorius in Afrikaans vertaal. Die eerste uitgawe is in 1967 gepubliseer en het uit 'n enkele deel van 610 bladsye bestaan. Latere weergawes is in twee volumes gepubliseer: volume 1 met onderwerpe van A-L, en volume 2 bevat M-Z.

Ensiklopedie Van Suidelike Afrika
Herdruk van 1970

Volgens die voorwoord is dit die eerste ensiklopedie wat uitsluitlik aan hierdie subkontinent toegewy is. Dit sluit onderwerpe van Suid-Afrika, Namibië, Zimbabwe, Malawi, Botswana, Lesotho, Eswatini en Mosambiek in.

Dit is 'n volledige vertaling van die Engelse Encyclopaedia of Southern Africa.

Tags:

EnsiklopedieEric RosenthalSuider-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SpinnekopKlimaatsverandering in Suid-AfrikaGroepsdrukSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994RenosterDermpoliepMateriaalRivierProteïenHoofpynLangste woordViëtnamoorlogRooikatOrale seksSeisoenVennootskapNieuwoudtvilleKrokodilSeekoeiKaapse MaleiersWitbloedselVoorvoegselIsraelPussy RiotArabies-Israeliese konflikMilaanBynierBlaarMenslike seksuele gedragRegBeeldspraakSoweto-opstandLGesondheidOpenbare redevoeringGholfLidwoordVolhoubare ontwikkelingSimmetrieTuisbladDiarreeAfrikaanse woordelys en spelreëlsVideoSomerAfrikaansAngssteuringPaddaSlag van Cuito CuanavaleIngrid JonkerMenstruasieEjakulasieBreingewasOos-KaapMoedersdagBoomLongFotosintesePlastiekGeskiedenis van Suid-AfrikaDoelwitDiskriminasieVenusEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaMonopolyHelpmekaar-kollegeSelfieRussiese inval in Oekraïne sedert 2022WatersuiweringAsiëReddingskakeKersfeesJo BlackGroot Muur van ChinaMiljardShakaLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse Inkomstediens🡆 More