Eendag Op ’N Reëndag

Eendag op ’n Reëndag is ’n Afrikaanse rolprent wat in 1975 vrygestel is.

Jans Rautenbach was die skrywer en regisseur. Die hoofkarakters is Katinka Heyns en Regardt van den Bergh.

Eendag op ’n Reëndag
Regisseur Jans Rautenbach
Draaiboek Jans Rautenbach
Met Katinka Heyns
Regardt van den Bergh
Kinematografie Koos Roets
Uitgereik 1975
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is ’n romantiese drama. Dit het geen ouderdomsperk nie.

Hoofrolspelers

En andere.

Storielyn

Susie Botha is smoorverlief op die aantreklike maar stil Paul Rossouw. Op die aand van ’n spesiale afspraak, verdwyn Paul. Susie is verpletter. Sy weet nie dat Paul haar misdadige broer, Gert, ’n klein fortuin skuld nie - wat teen middernag betaal moet word. In ’n desperate poging om geld bymekaar te kry, neem hy deel aan ’n korrupte dobbelspel.

Gert daag by die goor dobbelnus op, ontbloot die eienaar daarvan as ’n skurk en verwurg hom. Die polisie daag op, en Sussie is oortuig daarvan dat Paul vir altyd uit haar lewe is. Op ’n vaal dag, wanneer Susie roomys van haar roomyswa verkoop, sien sy Paul na haar aanloop. Haar prins het haar toe tog kom red.

Eksterne skakels

Sien ook

Tags:

Eendag Op ’N Reëndag GenreEendag Op ’N Reëndag HoofrolspelersEendag Op ’N Reëndag StorielynEendag Op ’N Reëndag Eksterne skakelsEendag Op ’N Reëndag Sien ookEendag Op ’N Reëndag1975AfrikaansJans RautenbachRolprent

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Abstraksie (rekenaarwetenskap)AdolessensieVoedselkettingGautengMiskruierGeldeenheidNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySelfmoordDriedimensioneelSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieLongJodeMusieksimboleLenteDansKalsiumGrondbesoedelingWapen van NamibiëBelastingKameelperdLiefdeRina HugoKatjieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kulture3D-rolprentSuid-Afrikaanse WeermagIsraelVingerseksHokkieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalProvinsies van Suid-AfrikaHartNiemetaalKlimaatHeidelberg, GautengErosietipesHector PietersonVulkaanKlimaatsverandering in Suid-AfrikaHomoniemMuishondEskomNetbalSirkelRugbywêreldbeker 2023Anneli van RooyenKontinentAsemhalingHamburgerRooikatMusiekEerste WêreldoorlogBrandmondsindroomBeaufortskaalEuropaOseaanbesoedelingTweede VryheidsoorlogMynbouDrakensbergeLys van Nederlandse skildersFibonacci-reeksUnited Democratic FrontInstagramMurunwa MakwarelaDroomIngrid JonkerDikdermSwangerskapVerkragtingLika BerningAfro-AmerikanersSenuweestelselGeskiedenis van AfrikaansNamibwoestyn🡆 More