Birgit Nilsson

Birgit Nilsson (17 Mei 1918 – 25 Desember 2005) was 'n gevierde dramatiese sopraan van Swede wat gespesialiseer het in opera- en simfoniewerke.

Haar stem was bekend om die oorweldigende omvang, ryklike krag en die klokhelder duidelikheid van die boonste register.

Birgit Nilsson
Birgit Nilsson
Birgit Nilsson in 1948.
Agtergrondinligting
GeboortenaamMärta Birgit Nilsson
Gebore17 Mei 1918
Svenstad, Swede
Sterf25 Desember 2005
Bjärlöv, Swede
Beroep(e)Operasopraan

Nilsson het uit 'n plattelandse agtergrond gekom en moes hard werk om aanvaarding in die musiekwêreld, maar haar indruk in baie rolle was so groot dat hulle begin bekend staan het as die "Nilsson repertorium". Sy het die operas van Richard Strauss gesing en gespesialiseer in Puccini se "turandot", maar dit was die musiek van Richard Wagner wat haar beroemd gemaak het. Op die kruin van haar loopbaan het Nilsson gehore verstom met die ongedwonge krag van haar stem, wat altyd kon uitstyg bo 'n orkes en met haar merkwaardige asembeheer, wat haar in staat gestel het om note geweldig lank aan te hou. Namate haar loopbaan ontwikkel het, het haar interpretasievermoë ook gegroei en so het sy 'n roerende kunstenaars asook 'n vokale verskynsel geword. Onder haar kollegas het sy beroemd geraak om haar spelerige humorsin.

Tags:

17 Mei1918200525 DesemberSwede

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DiktatorskapSendelingposisieGeelslangOnderhandelinge om apartheid te beëindigTuvaluDie BylISBN (identifier)RieldansVlag van EuropaTaalMeksikoSuid-Afrikaanse randMarie PentzMetafoorGoogle TranslateFredi Nest8 AprilPiet ByleveldKleinkolmuskeljaatkatDermpoliepJohann RossouwBratislavaKoos BekkerHoenderrasseDulcie van den BerghGiovanni di BicciKoos du PlessisOnse VaderMiljardAkteurNabye OosteKarretjiemenseBalletFacebookLourierblaarBosluisKursiefSpesieOusmane SembèneVolstruisMin ShawWayback MachineFrankrykLNuwe TestamentNorwichKwaZulu-NatalVerenigde State van AmerikaAmber HeardPous Pius XBloemhofdamSeksueel oordraagbare infeksieViëtnamGuangdongRobbeneilandKnopiespinnekopKekerertjieSelfoonPornografieF.W. de KlerkParysPenisverlengingGalblaasLys van bekende Suid-AfrikanersNederduitse Gereformeerde KerkBelastingISBNZuurbekomMichail BoelgakofTongaBiotegnologieGeografie van Suid-AfrikaAfrikaanse naguil🡆 More