BMW N47 is 'n inlynviersilinder-gemenedrukbuisdieselenjin met baie verbeterings teenoor sy voorganger, die M47.
In 2014 is dit vervang deur die B47.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | BMW |
Produksietyd | Maart 2007–Sep 2014 |
Konfigurasie | Inlynviersilinder |
Afmetings | |
Inhoudsmaat |
|
Drukverhouding | 16.1:1–16.5:1 |
Stelsels | |
Brandstoftipe | Diesel |
Turboaanjaer | Tweelingturbo |
Brandstofstelsel | Gemenedrukbuis- brandstofinspuiting |
Verkoelingstelsel | Waterverkoel |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 70–152 kW (94–204 hp) |
Wringkrag | 235-450 Nm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | BMW M47 |
Opvolger | BMW B47 |
Die N47-enjin het in Maart 2007 in die opgekikkerde 1-reeks BMW E87 en E81 afgeskop en was beskikbaar in die 1-reeks BMW E82 en E88, wat later in dieselfde jaar bekendgestel is.
Die enjin was ook vanaf September 2007 in die 5-reeks BMW E60 en E61 beskikbaar, ten spyte daarvan het die ouer M47 nog beskikbaar gebly.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article BMW N47, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.