Choanozoa

Choanozoa is 'n klade van Opisthokonta-eukariote wat bestaan uit choanoflagellatea en die diere (Animalia, Metazoa).

Die sustergroepverhouding tussen Animalia en Choanoflagellatea het belangrike gevolge vir ’n begrip van die oorsprong van diere. Die klade was geïdentifiseer in 2015 deur Graham Budd en Sören Jensen, wat die naam Apoikozoa gebruik het. Die 2018-hersiening van die klassifikasie wat die eerste keer deur die International Society of Protistologists in 2012 voorgestel is, beveel die gebruik van die naam Choanozoa aan.

Choanozoa
Tydperk: Neoproterosoïkum–Hede
Fout in uitdrukking: onverwagte operator <.

Fout in uitdrukking: onverwagte operator <.

Molekulêre klok bewyse vir oorsprong tussen 1050 en 800Ma
Choanozoa
Codosiga
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
(geen rang): Unikonta
(geen rang): Obazoa
(geen rang): Opisthokonta
(geen rang): Holozoa
(geen rang): Filozoa
(geen rang): Choanozoa
Brunet en King, 2017
Subgroepe
Sinonieme

Apoikozoa Budd & Jensen, 2015 Choanimal Fairclough et al., 2013 Choanoflagellates

Opsomming

’n Nabye verwantskap tussen Animalia en Choanoflagellatea word al lank erken, minstens van die 1840's af. Die naam "Apoikozoa" is afgelei van die antieke Griekse woorde vir "kolonie" en "dier", en verwys na die vermoë van diere en {sommige) Choanoflagellatea om veelsellige eenhede te vorm. Terwyl diere permanent veelsellig is (buiten die voortplantingselle), is die koloniebouende Choanoflagellatea net soms veelsellig; dit laat die vraag ontstaan of die koloniebouende vermoë in albei groepe teenwoordig was aan die begin van die hele klade en of dit onafhanklik in die twee groepe ontwikkel het. Dit is in elk geval sover bekend die enigste koloniebouende heterotrowe (organismes wat nie hul koolstofvoeding uit anorganiese verbindings kan trek nie).

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MonopolyGloeilampGasGemeenskapsorganisasieKoerantGreta ThunbergSlangPornhubMartin Luther King jr.Klein-KarooMenseregtedagSuid-SothoLetterkundeWolkAardeTegnologieMiddelmisbruikPornografiese subgenresYouTube20ste eeuWerkersdagBraaiMangelDachshundNieuwoudtvilleLys van Afrikaanse televisiereekseNatuurlike hulpbronNatuurbewaringKewerAardedagSowjetunieAtlantiese OseaanKameelperdXHTMLVleilandTransatlantiese slawehandelDermpoliepMigrasie van diereVierde Industriële RevolusieNierWaterkringloopEkostelselCristiano RonaldoGewone luislangLetsiteleBerilliumXhosasOrthopteraLeonardo da VinciBurgerregteAtleetvoetDonderstormWillie JoubertWaterpokkiesVerkleinwoordImpakte van toerismeBruin menseHomofoonInsekMIVFabelSosiale mediaKernkragKappie (skryfteken)BeeldspraakGeldWeervoorspellingLys van Suid-Afrikaanse musikanteN.P. van Wyk LouwBesnydenisSonkragLys van kinderspeletjiesGedigOogproblemeKoue OorlogAB de Villiers🡆 More