Amorphea

Amorphea is lede van 'n taksonomiese supergroep wat Amoebozoa en Obazoa insluit.

Die laasgenoemde bevat die Opisthokonta, wat Swamme, Diere en die Choanomonada, of Choanoflagellatea insluit. Die taksonomiese affiniteite van die lede van hierdie klade is oorspronklik beskryf en voorgestel deur Thomas Cavalier-Smith in 2002.

Amorphea
Tydperk: Vroeë Ektasium - hede
Amorphea
Kloksgewys, van links bo: Abeoforma whisleri (Ichthyosporea); Amanita muscaria (Fungi); Desmarella moniliformis (Choanoflagellatea); Bonnet Macaque (Metazoa); Nuclearia thermophila (Nucleariida); Amoeba proteus (Amoebozoa)
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
(geen rang): Amorphea
Adl et al., 2012
Subgroepe
  • Obazoa
    • Breviata
    • Apusomonadida
    • Opisthokonts
  • Amoebozoa
Sinonieme
  • Unikonta nom. nud.
  • Opimoda Derelle et al., 2015

Die "International Society of Protistologists", die erkende liggaam vir taksonomie van protosoë, het in 2012 aanbeveel dat die term Unikont verander word na Amorphea omdat die naam "Unikont" gebaseer is op 'n veronderstelde synapomorfie wat die ISP-outeurs en ander wetenskaplikes later verwerp het.

Dit sluit in amoebozoa, opisthokonts, en moontlik Apusozoa.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JazzIntensiewe vormSlawernyAkwariumSuid-Afrikaanse randKernkragHartversakingSeksuele penetrasieAkroniemJohan BadenhorstBergen-Belsen-konsentrasiekampOranjerivierGraatjiemeerkatRobbeneilandBlaarMisdaadromanAalwynAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSkilpadOos-KaapSonja HerholdtSwangerskapSaldanhabaaiLys van Suid-Afrikaanse musikanteWolkNkosi Sikelel' iAfrikaIngrid JonkerVaste stofSkildklierAarde se atmosfeerPlae van EgipteTrevor NasserBetonTwaalf Stamme van IsraelKlem-in-die-kaakPuberteitEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaWindCarles PuigdemontPaasfeesBlaaskankerKragopwekkingRenosterMikro-ekonomieLeon KrugerFrankrykSkaapNamakwalandWayback MachineBoelieryAppelKlereStereotipeDansSpinnekopKatoenSatellietTsoenamiTrekarbeidKlimaatsverandering in AfrikaBobby AngelBreinChloorLionel MessiLys van nedersettings in Suid-AfrikaJan van RiebeeckReënJan van TonderMynbouTierRuslandSkoenlapperMobutu Sese SekoWebblaaier🡆 More