Soekresultate vir
U mag die bladsy "Universiteit+van+Suid+Afrika" op hierdie wiki skep, maar oorweeg dit om die soekresultate hieronder na te gaan om te bevestig of die onderwerp nie al reeds in 'n bestaande artikel gedek word nie.
Die Universiteit van Suid-Afrika is 'n universiteit in Pretoria, Gauteng, wat deur afstandsonderrig opleiding aan studente binne en buite Suid-Afrika verskaf... |
(Vanderbijlpark). Die Potchefstroomse Universiteit het ontwikkel uit die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika (GKSA), wat op 29 November... |
Die Universiteit van Limpopo is 'n universiteit in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit is op 1 Januarie 2005 gestig met die samesmelting van die Universiteit... |
Die Universiteit van Kaapstad of UK (Engels: University of Cape Town of UCT) is 'n universiteit geleë in Kaapstad, Suid-Afrika. Dit is die oudste universiteit... |
Universiteit van die Vrystaat (UV) is 'n universiteit wat in Bloemfontein, die hoofstad van die Vrystaat, Suid-Afrika, geleë is. Studente verwys na hulself... |
Die Universiteit van KwaZulu-Natal of UKZN is 'n universiteit met vyf kampusse wat almal in die provinsie van KwaZulu-Natal in Suid-Afrika geleë is. Die... |
Enkele van die universiteite in Suid-Afrika is: Universiteit van Suid-Afrika Universiteit van Pretoria in Pretoria (Tuks) Tshwane-Universiteit van Tegnologie... |
Suid-Afrika, amptelik die Republiek van Suid-Afrika, is 'n republiek aan die suidpunt van Afrika. Dit grens in die noorde aan Namibië (1 005 km grens)... |
Die nasionale vlag van Suid-Afrika is op 20 April 1994 in die Staatskoerant afgekondig en op 27 April 1994 amptelik in gebruik geneem. Die vlag is reghoekig... |
Afrikaanse universiteit op te rig. [verwysing benodig] Daar is ook voorgestel om met die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) te onderhandel om sy setel van Pretoria... |
Die Universiteit van die Witwatersrand is 'n Suid-Afrikaanse multikampus-openbare navorsingsuniversiteit geleë in die noordelike gebiede van die Johannesburgse... |
Die Universiteit Stellenbosch (US) is 'n Suid-Afrikaanse universiteit, geleë in die Boland streek van die Wes-Kaap. Die instelling is in 1865 gestig as... |
jaar 2009-'10). Die naam van die universiteit was tot 1998 "Rijksuniversiteit Leiden". Afgestudeerdes van die universiteit het tot dusver 16 Nobelpryse... |
Die Universiteit van die Kaap die Goeie Hoop was Suid-Afrika se eerste universiteit en is geskep ná die aanvaarding van Wet No. 16 van 1873 deur die regering... |
seremonie voor die Groot Saal by die standbeeld van die krygsman. Toe die toekoms van die Universiteit van Suid-Afrika in 1947 hersien moes word, het Rhodes gekies... |
Christelike kerk in Suid-Afrika wat in 1859 in Rustenburg gestig is. Lede van die kerk word soms na verwys as Doppers. As een van die oudste kerkverbande... |
Pretoria, die administratiewe hoofstad van Suid-Afrika. Die universiteit het in 1908 ontstaan as die Pretoriakampus van die Johannesburg-gebaseerde Transvaalse... |
Die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), of ook die University of the Western Cape (UWC), is in 1960 opgerig as 'n universiteit vir Kleurlinge in Bellville... |
Hierdie is 'n lys van universiteite in Suid-Afrika. Vir doeleindes van die lys, word kolleges en universiteit gedefinieer as geakkrediteerde post-sekondêre... |
Die Nelson Mandela-universiteit (NMU) is 'n tersiêre opleidingsinstansie in Suid-Afrika wat grotendeels in Gqeberha (voorheen Port Elizabeth) gesetel is... |