Nelson Mandela-Universiteit

Die Nelson Mandela-universiteit (NMU) is 'n tersiêre opleidingsinstansie in Suid-Afrika wat grotendeels in Gqeberha (voorheen Port Elizabeth) gesetel is.

Die universiteit het vanaf sy stigting in 1965 tot in 2005 as die Universiteit van Port Elizabeth (UPE) bekendgestaan, daarna as die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit en van 23 Junie 2016 as die Nelson Mandela-universiteit.

Nelson Mandela-universiteit

Leuse:For Tomorrow
Gestig:1 Januarie 2005
Tipe:Openbare universiteit
Kanselier:Geraldine Fraser-Moleketi
Personeel:4 063
Studentetal:28 000
Voorgraadse studente:23 500
Nagraadse studente:4 500
Ligging:Gqeberha, Oos-Kaap en
George, Wes-Kaap

34°00′30″S 25°40′14″O / 34.008416°S 25.670586°O / -34.008416; 25.670586 25°40′14″O / 34.008416°S 25.670586°O / -34.008416; 25.670586
Kampus:voorstedelik
Sport:Aërobiese oefeninge, Atletiek (Baan en veld, landloop en padwedlope), Basketbal, Boks, Boogskiet, Branderplankry, Dans, Gholf, Gimnastiek, Hokkie, Judo, Karate, Krieket, Muurbal, Netbal, Pluimbal, Roei, Rugby, Ruitersport, Sagtebal, Skaak, Sokker, Swem, Tafeltennis, Tennis, Vlugbal.
Kleure:Vlootblou en wit met 'n spatsel donkerrooi
Bynaam:Madibaz
Gelukbringer:Diba die dolfyn
Affiliasies:IAU, AAU, HESA, ACU
Webtuiste:http://www.nmmu.ac.za/

Fakulteite

  • Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
  • Geneeskunde
  • Kunste
  • Landbouwetenskappe
  • Natuurwetenskappe
  • Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit se Besigheidskool
  • Onderwys
  • Regsgeleerdheid
  • Tegniek, Geboude Omgewing en Inligtingstegnologie

Kampusse

Die Suidkampus is 'n reuse kompleks van omtrent 830 hektaar wat voorheen deur die Stadsraad van Port Elizabeth geskenk is. In 1983 word die gebied tot natuurreservaat verklaar.

Die universiteit bestaan tans uit die volgende kampusse:

  • Suidkampus, Somerstrand, Port Elizabeth
  • Noordkampus, Somerstrand, Port Elizabeth
  • 2de Laan-kampus, Somerstrand, Port Elizabeth
  • Missionvale-kampus, Uitenhageweg, Port Elizabeth
  • Birdstraat-kampus, Sentraal, Port Elizabeth
  • Saasveld, George

Verwysings

Tags:

201623 JunieGqeberhaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InternetSprokieJudaïsmeHemelvaartDemokratiese Republiek die KongoSinoniemVreesSuid-Afrikaanse randSwemPomeloKoringOnderhandelinge om apartheid te beëindigHoofkarakterErdwurmAfrikaanse taalleerNicola HanekomLeeuLeah van NiekerkRookgewoonteCorioliskragPlantMynbouElizabeth II van die Verenigde KoninkrykAntjie KrogNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaApostelMierEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaMetamfetamienBergen-Belsen-konsentrasiekampKhoikhoiDuitslandWolkElandréSwartbewussynsbewegingNierJavaScriptWaar ruwe rotseNaaldekokerJan van HunksSuiwelprodukJaarGewone luislangKakiebosGoogle TranslateWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaCleopatra VIITafeltennisHoofstadLys van Kaapstad se voorstedeJan van TonderOntkiemingSwaweldioksiedFranklin D. RooseveltDonderstormRobbeneilandInligtingstegnologieAkademiaBestuiwingDirekte en Indirekte redeGlasMonopolieProsaBonné de BodRudi ClaaseMagnetismeMeningsverskil oor aardverwarmingMateriaalArgitektuurWikimedia-stigtingMusiekteaterLongontstekingHoofpynVulkaan🡆 More