Universiteit Van Die Kaap Die Goeie Hoop

Die Universiteit van die Kaap die Goeie Hoop was Suid-Afrika se eerste universiteit en is geskep ná die aanvaarding van Wet No.

16 van 1873 deur die regering van eerste minister John Molteno.

Universiteit Van Die Kaap Die Goeie Hoop
Sir Walter Hely-Hutchinson het die hoeksteen van dié eksamenlokaal en kantoor van die universiteit in Koningin Victoriastraat, Kaapstad, op 24 Februarie 1906 gelê. Dit was later die Kaapse Argief se tuiste en huisves tans (2021) 'n uitbreiding van die Suid-Afrikaanse Openbare Biblioteek.
Universiteit Van Die Kaap Die Goeie Hoop
Sir Thomas Muir was van 1897 tot 1901 vise-kanselier van die universiteit.

Die instelling was geskoei op die Universiteit van Londen en het nie lesings aangebied nie, maar slegs studente geëksamineer. Dit was met sy stigting die enigste onderwysinstelling wat grade in Suid-Afrika kon toeken nadat studente onderrig ontvang het aan die konstituerende kolleges, soos die Gill-kollege, St. Andrew-kollege (voorloper van die Rhodes-universiteit), Hugenote-kollege en Suid-Afrikaanse Kollege.

In 1916 het die universiteit die Universiteit van Suid-Afrika geword, maar die eksaminerende funksie bestaan wel nog in die departement van musiek, wat al meer as 100 jaar lank musiekstudente eksamineer.

Bronne

Tags:

Eerste Minister van Suid-AfrikaJohn MoltenoSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Cheslin KolbeKliniese depressieArgitektuurSeeTweede VryheidsoorlogKoorsHartversakingKlereJana CilliersJan CombrinkVoornaamwoordSkisofrenieSuiwelprodukGlasOorlogAnale kankerRuan PienaarHulpwerkwoordReddingskakeSpysverteringstelselNeologismePeriodieke tabelBTWLys van Griekse mitologiese figureLieweheersbesieTobie CronjéEkonomiese sektorHemelvaartsdagSeksuele stimulasieKinderregteGeestesteuringIngrid JonkerBreingewasMadison IvyLys van elemente volgens simboolDataverwerkingHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSinoniemOorstromingBosvarkEkonomie van Suid-AfrikaLongNetbalKasteel die Goeie HoopNaboomAndré JacobsKlawers (speelkaarte)Vaste stofKlimaatPêrelJakobAarde se atmosfeerLBreinWaterpokkiesGrondbesoedelingKolitisHeks van HexrivierVaalrivierSywurmSeksuele opwekkingOogproblemeSelfvertroueAce MagashuleWoestynValentynsdagDoopDanie du ToitHartSkoolKoorsblaarAfleiding (taalkunde)FilosofieRegardt van den Bergh🡆 More