Neologisme

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Neologisme" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • 'n Neologisme (Grieks νεολογισμός ("νέος" [neos] = nuut; "λόγος" [logos] = woord) met 'n Latynse uitgang - die nuwe woordvorming), ook nuutskepping, is...
  • Thumbnail for Silvio Berlusconi
    hy lid van die Italiaanse Senaat. Berlusconi is die naamgewer vir die neologisme Berlusconisme - 'n omstrede politieke term waarmee joernaliste na 'n sekere...
  • 'n Kombinasiewoord of kofferwoord, is 'n neologisme waarin twee of meer bestaande woorde gekombineer word om 'n nuwe betekenis te vorm wat bestaan uit...
  • Thumbnail for Moldawies
    die Roemeense streek Moldau gebruikte s'n net effens, hoofsaaklik deur neologisme wat uit Russies oorgeneem is. In die westelike streek van Roemenië is...
  • Thumbnail for Staatsgreep-gordel
    Staatsgreep-gordel (Frans: la ceinture de coups d’État) is 'n moderne geopolitieke neologisme wat uit die Franse taal ontstaan om die streek van Wes-Afrika en die Sahel...
  • Thumbnail for Magneetsweeftrein
    uitsondering van die bedryf teen 'n lae spoed). Die Engelse vakterm maglev is 'n neologisme (afgelei van magnetic levitation), wat in die sestigerjare deur die Amerikaanse...
  • Thumbnail for Skemerkelkie
    Columbian Repository, ’n publikasie in Hudson, New York. In Afrikaans het die neologisme "skemerkelkie" ingeburger geraak om die Engelse term, wat internasionaal...
  • Thumbnail for Futurisme
    Februarie 1909 in die Paryse dagblad Le Figaro gepubliseer het. Met sy neologisme futurismo het Marinetti op sy doelwit gesinspel om van die kunsvorme van...
  • Thumbnail for Islamofascisme
    Die term Islamofascisme is 'n omstrede neologisme wat na moontlike ooreenkomste tussen sekere moderne Islamitiese groeperings en die Europese fascistiese...
  • uitgewery vir Noord-Amerika, gepubliseer is. Bridge Publications het met 'n neologisme na die reeks verwys en dit as dekaloog (dekalogy) – 'n reeks van tien...
  • Thumbnail for Strooiman
    die dwaling van komposisie is, word "malpluk" genoem. (Malpluk is 'n neologisme wat deur Kevin Drum geskep is.) 'n Kombinasie van "mal" (d.w.s. kranksinnige...
  • waartydens gevalle en opvallend as verskillende woorde beskou word. Neologisme De Haas, W. en M. Trommelen (1993): Morfologisch handboek van het Nederlands...
  • Thumbnail for Intellektuele donker web
    intellektuele donker web (Engelsː intellectual dark web - IDW) is 'n neologisme wat deur die Amerikaanse wiskundige Eric Weinstein geskep is. Die term...
  • Thumbnail for Ásatrú
    talle plaaslike Ásatrú-groepe erken. Ásatrú is 'n Oud-Nordies-Yslandse neologisme wat uit ása, die genitief van die Oud-Nordiese áss of "godheid" en trú...
  • Thumbnail for Olivier Roy
    middel van sendingwerk (Daʿwa) te propageer. Neofundamentalisme is 'n neologisme wat Roy in sy werk L’Échec de l’Islam politique vir die eerste keer gebruik...
  • Thumbnail for Brutalisme
    is, beweer die Sweedse argitek Hans Asplund dat hy die term in 1950 as neologisme geskep het toe hy die werk van twee kollega', Bengt Edman en Lennart Holm...
  • Thumbnail for Normandië
    Normandiese voorvaders te loop. Die Franse skrywer Stendhal het vervolgens die neologisme tourisme ("toerisme") gevorm om hierdie nuwe kulturele fenomeen te beskryf...
  • Thumbnail for Ysland
    voorsetsel al- en die woord næmi (openheid teenoor) is gebruik om die neologisme alnæmi (Vigs) te vorm. Die woorde tölur (getalle) en völva (waarsegster)...
  • Thumbnail for Gelett Burgess
    gewek het en sy Goops-strokiesprente en (in 1917) as skepper van die neologisme blurb wat in Engels na kort promosionele tekste en inleidings vir kreatiewe...
  • Thumbnail for Septimanië
    dévastée, qui est l'objet de leur envie." 'n Mens kan aanneem dat hy 'n neologisme geskep het deur die naam van die naburige Romeinse provinsie Novempopulanië...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Maroela MediaAspergersindroom2024 Japannese Grand PrixJosef SukKabeljouJohannes KerkorrelOlimpiese Somerspele 2004HondKanadese nasionale krieketspanMeksikoKoronavirussiekte-2019PoleNasireërKwartêrHidroponikaYouTubeParasetamolSeksEdmund HillaryAnneli van RooyenPenisverlengingSaoedi-Arabiese Grand PrixVisInnes en Franna BenadéDiarreeLandbouGerrie PretoriusPalmsondagNoord-KoreaURIAmerikaanse dollarP. RamleeAppiese WegSaccharomyces cerevisiaeTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinPousBloublasie18de eeuJan van RiebeeckIndies-Pakistanse Oorlog van 1965Google TranslatePaasfeesKwaZulu-NatalLiefdeSaaltennisGeloftedagRolprentPornografiese akteurHindoeïsme309 v.C.BlaaskankerATuberkuloseBela-BelaMielieJohanna van der MerwePous Alexander VIIKleurWillie JoubertOlifantAarverkalkingVerenigde KoninkrykTang-dinastieKonjunktivitisVerenigde State van AmerikaUtahPatriotViëtnamoorlogGodsdiensOnderhandelinge om apartheid te beëindigWladimir Wisotski2024Lianie MayAnale seksAnale kankerBloedplaatjieLys van lande volgens oppervlak🡆 More