Soekresultate Rolprent
Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Rolprent" op die wiki
- 'n Rolprent of film is ’n verhaal wat uitgebeeld word deur ’n reeks vinnig opeenvolgende, stilstaande beelde. Die spoed waarteen die beelde geprojekteer
- Racheltjie de Beer is 'n Afrikaanse rolprent wat op 18 Oktober 2019 vrygestel word. Die regisseur is Matthys Boshoff en die Vervaardiger Johan Kruger.
- Afrikaanse rolprent wat op 12 Februarie 1988 vrygestel was. Die regisseur was Katinka Heyns en die draaiboek is deur Chris Barnard geskryf. Die rolprent is gebaseer
- Molly en Wors is 'n Afrikaanse rolprent wat op 27 September 2013 vrygestel is met die hoofrolle gespeel deur Willie Esterhuizen en Lizz Meiring. Van die
- Paljas is 'n Afrikaanse rolprent wat op 23 Januarie 1998 uitgereik is. Die regisseur was Katinka Heyns terwyl die storie deur Chris Barnard geskryf is
- Bakgat! (aangestuur vanaf Bakgat (rolprent))Bakgat! is 'n Afrikaanse rolprent wat op 11 April 2008 vrygestel is. Die regisseur was Henk Pretorius. Die rolprent het Engelse onderskrifte om dit vir
- Titanic is 'n Amerikaanse romantiese rolprent van 1997 wat oor die sinking van die RMS Titanic handel en deur James Cameron geregisseer, geskryf, medevervaardig
- artikel handel oor die 1973-rolprent. Vir ander gebruike, sien Voortrekkers (dubbelsinnig). Die Voortrekkers is 'n Afrikaanse rolprent wat op 10 Desember 1973
- Hansie is 'n Engelse rolprent wat die lewe van die Afrikaanssprekende krieketlegende Hansie Cronjé uitbeeld. Die storielyn is deur Frans Cronjé, Hansie
- die rolprent verder uniek maak is dat dit gehoorbefonds is. Dit beteken dat lede van die publiek finansiële bydraes kan maak sodat die rolprent vervaardig
- Afrikaanse rolprent wat in 1969 vrygestel is. Die regisseur was Jans Rautenbach. Die draaiboek is geskryf deur Emil Nofal en Jans Rautenbach en die rolprent is
- Mooirivier is 'n Afrikaanse rolprent wat op 6 Februarie 2015 in Suid-Afrika vrygestel is. Rene van Rooyen het die storie geskryf en die regie behartig
- Robots is 'n rekenaargeanimeerde familie-/buddy-rolprent van 2005 wat deur Chris Wedge geregisseer is. Die stemme van Ewan McGregor, Halle Berry, Greg
- Stander is 'n biografiese rolprent oor die lewe van kaptein André Stander, 'n Suid-Afrikaanse polisie-offisier wat 'n bankrower geword het. Thomas Jane
- Poena is koning (aangestuur vanaf Poena is Koning (rolprent))Afrikaanse rolprent wat op 21 September 2007 vrygestel is. Die regisseur was Willie Esterhuizen. Die ouderdomsperk is 16 (taal en naaktheid). Die rolprent is
- Liefling (die movie) (aangestuur vanaf Liefling (rolprent))(die movie) is 'n Afrikaanse rolprent wat op 19 November 2010 in teaters landwyd in Suid-Afrika begin draai het. Die rolprent is van Engelse onderskrifte
- Boland! is ’n Afrikaanse rolprent wat in 1974 deur Kavalier Films uitgereik is. Bertrand Retief was die regisseur. Die rolprent is ’n romantiese komedie
- Mozi-platemaatskappy en Philo-films vervaardig is. Die regisseur is Sean Else. Die rolprent het op 12 November 2011 in teaters begin draai. Eietydse musiektreffers
- Afrikaanse rolprent wat op 31 Januarie 1992 vrygestel is. Dit het R2 483 074 by die loket verdien. Die regisseur was Katinka Heyns. Die rolprent is 'n drama
- Madagascar is 'n rekenaargeanimeerde familie-/buddy-rolprent van 2005 wat deur Eric Darnell en Tom McGrath geregisseer is. Die stemme van Ben Stiller,
Resultate vanaf susterprojekte
- wat 'n verhaal vertel. Bakgat is 'n Afrikaanse rolprent wat op 11 April 2008 vrygestel is. film, fliek Sien Wikipedia vir meer inligting oor rolprent.
- Bedryfskunde, Filosofie, Geskiedenis, Kuns, Letterkunde, Musiek Opvoedkunde, Politiekwetenskap, Regswetenskap, Religie, Rolprent, Sielkunde, Sosiaalwetenskap,
- Bee Movie is 'n rekenaargeanimeerde familie-/buddy-rolprent van 2007 wat deur Simon J. Smith, Steve Hickner