Koninkryk Imerina

Soekresultate vir

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Koninkryk Imerina
    Die Koninkryk Imerina, of Koninkryk Madagaskar (c. 1540-1897), was ’n voorkoloniale staat aan die kus van Suidoos-Afrika wat in die 19de eeu oor feitlik...
  • Thumbnail for Andrianampoinimerina
    in 1810 koning van die Koninkryk Imerina op die plato van Madagaskar. Sy bewind word gekenmerk deur die hereniging van Imerina ná ’n burgeroorlog van...
  • Andrianjakanavalondambo, was van omstreeks 1675 tot 1710 koning van die Koninkryk Imerina op die sentrale plato van Madagaskar. Hy het belangrike en blywende...
  • Ralambo was van 1575 tot 1612 die heerser van die Koninkryk Imerina op die sentrale plato van Madagaskar. Hy het van die heuwel Ambohidrabiby af regeer...
  • Thumbnail for Rova van Antananarivo
    woning van die heersers van die Koninkryk Imerina op die sentrale plato van die land en in die 19de eeu van die Koninkryk Madagaskar. Dit staan op die hoogste...
  • Thumbnail for Twaalf heilige heuwels van Imerina
    heilige heuwels van Imerina is heuwels van historiese belang vir die Merina-volk van Madagaskar. Hulle is versprei dwarsoor Imerina, die sentrale deel...
  • Thumbnail for Andrianjaka
    Andrianjaka het van 1612 tot 1630 oor die Koninkryk Imerina op die sentrale plato van Madagaskar geheers. Al was hy die jongste van koning Ralambo se...
  • groot adellikes") was van omstreeks 1650 tot 1670 koning van die Koninkryk Imerina op die plato van Madagaskar. Hy het die troon bestyg ná die dood van...
  • Thumbnail for Radama I
    bestyg ná die dood van sy pa, koning Andrianampoinimerina van die Koninkryk Imerina. Verskeie prinsdomme wat deur sy pa verower is, het in opstand gekom...
  • Thumbnail for Frans-Hova-oorloë
    Madagaskar tussen 1883 en 1896 waartydens die regerende monargie van die Koninkryk Imerina omvergewerp is. Dit het gelei tot die kolonisering van die eiland...
  • Thumbnail for Andriana
    na beide die adellike klas en ’n adellike titel van die voormalige Koninkryk Imerina op Madagaskar. Baie Malgassiese etniese groepe is histories in kastegebaseerde...
  • Thumbnail for Hova
    Die hovas, of vrye burgers, was een van die drie hoofkastes in die Koninkryk Imerina van Madagaskar. Die ander twee was die andriana (adellikes) en andevo...
  • Thumbnail for 1710
    belanggestel het in plantkunde (* 1657) Onbekend – Andriamasinavalona, koning van die Koninkryk Imerina op die sentrale plato van Madagaskar (* onbekend)....
  • Thumbnail for Andriantsitakatrandriana
    Andriantsitakatrandriana was van omstreeks 1630 tot 1650 koning van die Koninkryk Imerina op Madagaskar. Hy het die troon bestyg ná die dood van sy pa, Andrianjaka...
  • van moderne onderwys (* 1592) Onbekend – Andriantsimitoviaminandriandehibe, koning van die Koninkryk Imerina op die plato van Madagaskar (* onbekend)...
  • Andrianjakatsitakatrandriana, was van omstreeks 1670 tot 1675 koning van die Koninkryk Imerina op die plato van Madagaskar. Hy het die troon bestyg ná die dood van...
  • plato van Madagaskar. Hy word algemeen beskou as die stigter van die Koninkryk Imerina en die stamvader van die Merina- koninklike lyn teen die 19de eeu...
  • Thumbnail for Betsimisaraka
    en handelaars. Die verdeelde Betsimisaraka-koninkryk is maklik in 1817 deur Radama I, koning van Imerina, gekoloniseer. Hy het vanuit sy hoofstad, Antananarivo...
  • Thumbnail for Tangena
    verskillende vorme aangeneem het, dateer minstens uit die 16de eeu in Imerina, die koninkryk op die sentrale plato wat eindelik oor die grootste deel van die...
  • Thumbnail for Ranavalona I
    sowat 3 000 sterftes gelei. In 1838 is geraam tot 100 000 mense is in Imerina dood as gevolg daarvan – dit was rofweg 20% van die bevolking. Hoewel die...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GewasbeskermingKlankverskynselsSpinnekopWikimedia-stigtingOplossing (chemie)XenofobieIrma SternPropagandaAlkoholismeOnomatopeeRichard GaddWoordsoortWinterGevolge van aardverwarming op oseaneAspoestertjieMenslikepapilloomvirus-infeksieGronddegradasieBek-en-klouseerInflasieVir die voëlsNelson MandelaFibonacciLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)KweekhuiseffekProvinsies van Suid-AfrikaDelft, KaapstadPinksterWieg van die MensdomRobbeneilandRuslandBywoordVigsLongontstekingSonkragSuid-Afrikaanse randMusiekPaasfeesVoorsetselVitamienSokkerOrtopedieKoperTweede VryheidsoorlogTweede Nuwe JaarWoestynVersamelnaamPrimêre sektor van die ekonomieAardePterosouriërKolonisasieAtoomErosietipesMynbouSkarlakenkoorsNasionale PartyDohaMisdaadromanSlag van BloedrivierAgtergrond (narratief)GalblaasSirkelTrekarbeidVulkaankeëlVliegtuiga2crwWes-KaapAsemhalingNamibiese volksmoord 1904-1908MantisThe BackroomsAngina pectorisPeter Nguyen Van HungVaginale kanker🡆 More