Andriana

Andriana verwys na beide die adellike klas en ’n adellike titel van die voormalige Koninkryk Imerina op Madagaskar.

Baie Malgassiese etniese groepe is histories in kastegebaseerde sosiale ordes ingedeel waarin die andriana die hoogste klas was. Die ander klasse was die hova (vry burgers) en andevo (slawe). Die andriana-klas het oorspronklik die adel, vegters en grondbesitters van die Merina-gemeenskap ingesluit. Hulle het net met mekaar getrou en het sekere voorregte geniet.

Andriana
Radama I was van die andriana-klas van die Merina-volk. ’n Portret deur Ramanankirahina.

Die woord andriana het dikwels deel van die naam van Malgassiese konings, prinse en adellikes uitgemaak. Die konsep was egter nie tot die Merina-volk beperk nie; dit is ook vir adellikes van ander etniese groepe op Madagaskar gebruik, soos die Betsileo en ander.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

HovaKasteKoninkryk ImerinaMadagaskarMerinaSlawe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anglo-BoereoorlogGawes van die Heilige GeesWitbloedselItaliëWoordeskatSwangerskapOnderhandelinge om apartheid te beëindigOrale seksTandbederfEk is 'n Afrikaan (toespraak)AntoniemSkaakMigrasie van dierePretoriaSelakantProteaBoontjieRooibokLys van myne in Suid-AfrikaSpysverteringstelselWerkwoordSokkerGeskiedenis van Suid-AfrikaAarverkalkingSeksuele opwekkingGestremdheidBank (finansiële instelling)Vlekvrye staalLugbesoedelingJohannesburgHorlosieVratKasterolieHamburgerYsterGeslagsgelykheidLys van Afrikaanse rolprenteNelson MandelaMarie AntoinetteBysteekKrampMieliestronkDiamantMeningsverskil oor aardverwarmingDemi Lee MooreBernice WestWater (molekuul)VolstruisVroueregteKinderregteLetterlike en figuurlike taalgebruikEskomTydsoneInsekCarles PuigdemontBek-en-klouseerOogproblemeHulpwerkwoordBesoedelingBruin menseDaggaNoord-KaapKlavierAnrich HerbstEmosieKoppeltekenPriemfaktorHondeklipbaaiVlag van Suid-AfrikaDiatomiese molekuulSkrywerJakkalsVervoer🡆 More