Berenike Se Hare Verwysings

Soekresultate vir

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Berenike se Hare
    Berenike se Hare (Latyn: Coma Berenices) is ’n tradisionele asterisme wat later een van die 88 moderne sterrebeelde geword het. Dit is naby die Leeu geleë...
  • Thumbnail for Messier 85
    Messier 85 (kategorie Berenike se Hare)
    bekend as NGC 4382) is ’n lensvormige sterrestelsel in die sterrebeeld Berenike se Hare. Dit is in 1781 deur Pierre Méchain ontdek en Charles Messier het dit...
  • Thumbnail for Messier 99
    Messier 99 (kategorie Berenike se Hare)
    spiraalsterrestelsel sowat 50,2 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Berenike se Hare. Dit is in 1781 deur Pierre Méchain ontdek saam met die Messier-voorwerpe...
  • Thumbnail for Messier 91
    Messier 91 (kategorie Berenike se Hare)
    bekend as NGC 4548) is ’n staafspiraalsterrestelsel in die sterrebeeld Berenike se Hare. Dit is sowat 63 miljoen ligjare van die Aarde af en is deel van die...
  • Thumbnail for Messier 98
    Messier 98 (kategorie Berenike se Hare)
    sowat 54,1 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Berenike se Hare. Dit is in 1781 deur Pierre Méchain ontdek saam met M99 en M100, en...
  • Thumbnail for Messier 88
    Messier 88 (kategorie Berenike se Hare)
    spiraalsterrestelsel sowat 47 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Berenike se Hare. Dit is in 1781 deur Charles Messier ontdek en in sy katalogus van...
  • Thumbnail for Swartoogsterrestelsel
    Swartoogsterrestelsel (kategorie Berenike se Hare)
    Messier 64 en NGC 4826) is ’n spiraalsterrestelsel in die sterrebeeld Berenike se Hare. Dit is in Maart 1779 deur Edward Pigott ontdek en in April dieselfde...
  • Thumbnail for NGC 4676
    NGC 4676 (kategorie Berenike se Hare)
    spiraalsterrestelsels (NGC 4676A en NGC 4676B) in die sterrebeeld Berenike se Hare. Hulle is sowat 290 miljoen ligjare van die Aarde af en is reeds miljoene...
  • Thumbnail for Messier 100
    Messier 100 (kategorie Berenike se Hare)
    bekend as NGC 4321) is ’n spiraalsterrestelsel in die sterrebeeld Berenike se Hare. Dit is in 1781 deur Pierre Méchain ontdek saam met die Messier-voorwerpe...
  • hoofsaaklik Flamsteed-name gebruik: Akkedis Andromeda Arend Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Eenhoring Eridanus Groot Beer...
  • Thumbnail for Virgo-sterrestelselswerm
    Virgo-sterrestelselswerm (kategorie Berenike se Hare)
    5 miljoen parsek) van die Aarde af is in die sterrebeelde Maagd en Berenike se Hare. Dit bevat sowat 1 300 (en moontlik tot 2 000) sterrestelsels en vorm...
  • Thumbnail for Coma-sterrestelselswerm
    Coma-sterrestelselswerm (kategorie Berenike se Hare)
    Coma-swerm is geleë in die sterrebeeld Berenike se Hare (Coma Berenices) en is na dié sterrebeeld genoem. Die swerm se gemiddelde afstand van die Aarde af...
  • Thumbnail for Beta Comae Berenices
    Beta Comae Berenices (kategorie Berenike se Hare)
    (afgekort as β Com) is ’n hoofreeksster in die noordelike sterrebeeld Berenike se Hare (Coma Berenices). Dit is sowat 29,95 ligjare van die Son af. Die Griekse...
  • Thumbnail for Messier 87
    geleë naby die hoë deklinasiegrens van die Maagd, naby die sterrebeeld Berenike se Hare. Teen ’n skynbare helderheid van 9,59 mag, kan dit deur ’n klein teleskoop...
  • Thumbnail for Cleopatra VII
    ('n Romeinse vasalstaat) en dit het sy dogter Berenike IV in staat gestel om die troon op te eis. Berenike is in 55 v.C. vermoor toe Ptolemeus met Romeinse...
  • Thumbnail for Groot Beer
    die 88 moderne sterrebeelde. Die sewe helderste sterre, geleë in die Beer se agterkwart en stert, vorm die bekende asterisme Groot Wa. In Engels staan...
  • Thumbnail for Slang (sterrebeeld)
    nie-aangrensende dele bestaan: Serpens Caput (die Slang se Kop) in die weste en Serpens Cauda (die Slang se Stert) in die ooste. Tussen dié twee helftes lê die...
  • Thumbnail for Weegskaal (sterrebeeld)
    (Zubeneschamali; "noordelike klou") Gamma Librae (Zubenelakrab; "skerpioen se klou") Sigma Librae (Brachium), ’n veranderlike ster Die sterrebeeld huisves...
  • Thumbnail for Jaghonde (sterrebeeld)
    sterrebeeld Groot Beer ingesluit. In die Middeleeue is die honde as die Veewagter se honde geïdentifiseer weens ’n verkeerde vertaling van die woord "knuppel"...
  • Thumbnail for Leeu (sterrebeeld)
    verkyker sigbaar is; die sekondêre ster se magnitude is 7,7. Die naam Regulus beteken "klein koning". Die Leeu se stert, Denebola (Beta Leonis), is aan...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suider-Afrikaanse soogdiereMenseregteWes-KaapKremetartRooikophoutkapperSeksueel oordraagbare infeksiePlaasjapieVan Breda-moordeNic de JagerHernubare energieVoorvoegselDermpoliepSlag van BloedrivierNaaktheidTheuns JordaanSoogdierWeer (meteorologie)HorlosieBySiekteLyfstraf in skoleBruin huisslangPenetrasieSeksuele opwekkingHomofoonAardverwarmingLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaMiddelmisbruikGrootkolmuskeljaatkatBoerperdVersamelnaamSonBywoordEthiopiese kalenderKorrupsieThabo BesterNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaBloukraanvoëlPubliekDie GelofteKoue OorlogWikimedia-stigtingBart SimpsonEwenaarLys van kinderspeletjiesWerkersdagSuider-Afrikaanse ietermagogProstaatklierGeelstertRassisme in AfrikaAnel AlexanderSybel CoetzeeLutheranismeSemenVlag van AfghanistanChrista SteynSeekatLys van Suid-Afrikaanse T20I-krieketspelersHoër Landbouskool BolandSwawelVolstruisLesbiërGenesisKamphoerVerenigde KoninkrykSkilpadGewone breukeDieregeluidePannekoekBlonde stereotipeOogproblemeKunsDeon GrootWortel (groente)Hipotese🡆 More