Swart

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Swart" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Swart is die kleur van steenkool en die buitenste ruimte van die heelal. Die heksadesimale kode vir swart is #000000. 'n Swart kledingstuk of swart papier...
  • Thumbnail for Swart mense
    Swart mense is 'n term wat in sekere lande gebruik word, dikwels in sosiaal gegronde stelsels van rasse-klassifikasie of etnisiteit, om mense met donker...
  • Thumbnail for Charles Robberts Swart
    Charles Robberts Swart (Winburg, 5 Desember 1894 – 16 Julie 1982) was die laaste goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika van 1960 tot 1961, en...
  • Steven Nicholas Swart (gebore 8 Februarie 1959) is 'n Suid-Afrikaanse politikus, wat sedert 2009 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika...
  • In die satanistiese tradisie verwys die term swart mis na 'n religieuse plegtigheid, wat, soos veronderstel word, op die Sabbat plaasgevind het. Dit was...
  • Thumbnail for Swart nommertjie
    'n Swart nommertjie (Little Black Dress) is 'n klein swart aand- of skemerkelkrok, eenvoudig gesny en dikwels baie kort. Mode-historici skryf die oorsprong...
  • Dawid Swart was 'n Suid-Afrikaanse akteur wat in verskeie Afrikaanse rolprente gespeel het. As akteur: Die Erfgenaam, 1971 Breekpunt, 1971 as Tom Die...
  • Thumbnail for Swart nasionalisme
    Swart nasionalisme Swart nasionalisme (SN) verkondig 'n rasse-definise (of herdefiniëring) van nasionale identiteit. Daar is verskillende inheemse nasionalistiese...
  • Thumbnail for Swart Dood
    Die Swart Dood of die Swart Pes was 'n kataklismiese gebeurtenis waarin omtrent 'n derde tot twee derdes van Europa se bevolking tussen 1348 en 1350 gesterf...
  • Thumbnail for Ray Swart
    Ray Albert Francis Swart (Bethlehem, Vrystaat, 28 Februarie 1928) was 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy ontvang sy opleiding in Durban, waar hy hom as...
  • Swart week (Engels: Black Week; Afrikaans en Nederlands:Triomfweek) verwys na 'n tragiese week vir die Britse magte tydens die Tweede Vryheidsoorlog van...
  • Thumbnail for Swart-Mfolozirivier
    Die Swart-Mfolozirivier (Swart-Umfolozirivier, Imfolozi emnyama) is 'n rivier in KwaZulu-Natal. Hierdie rivier ontspring op 'n hoogte van 1500 m bo seespieël...
  • Thumbnail for Valiant Swart
    Records uitgereik. Swart se naam is volgens die musikant 'n verwysing na die swart Valiant wat sy pa gery het toe hy nog kind was. Swart se grootste treffer...
  • Thumbnail for Nicolaas Swart
    Ds. Nicolaas Jacob Reinier Swart (Amsterdam, Nederland, 3 Junie 1831 – Mosselbaai, Kaapkolonie, 20 Februarie 1892) was predikant in die Gereformeerde...
  • Die Russiese wit-, swart- en streepkat is katrasse wat in 1971 van die Russiese bloukat geskep is. Die swart- en streepkat kom van die oorspronklike paring...
  • Thumbnail for Blackie Swart
    Blackie Swart kan verwys na: Charles Robberts Swart, politikus en eerste Staatspresident van die Republiek van Suid-Afrika. Blackie Swart, Afrikaanse...
  • Thumbnail for Petrus Swart
    Ds. Petrus Hermanus Jacobus Swart (9 Julie 1913 distrik Kestell – 11 Oktober 1977 in Bloemfontein) was leraar in die Nederduitse Gereformeerde Kerk, onder...
  • Thumbnail for Swart-Keirivier
    Die Swart-Keirivier is 'n rivier wat in die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Nedersettings aan die oewers van die Swart-Keirivier sluit in: McBride Village...
  • Thumbnail for Clinton Swart
    Clinton Ryno Swart (* 6 September 1992, Standerton) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler, wat tans vir Toyota Verblitz in die Topliga in Japan speel. Hy...
  • Thumbnail for Swart Steen
    Die Swart Steen (Arabies: الحجر الأسود al-Ḥajar al-Aswad) is die oostelike hoeksteen van die Kaäba, die antieke steengebou in die middel van Al-Masdjid...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VleilandJesus van NasaretChemiese elementGriepHakerGloeilampSpringbokkeSimboolMantisRugbyKameelperdVerkragtingMynbouWoestynNatuurbewaringKalsiumAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidNG gemeente MurraysburgDesimale breukeStaatstoelaeTafelbergSjimpanseeAntjie KrogDiarreeBreinVlieënde HollanderKarnivoorSteenkoolWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaDuitslandKlein-KarooEiffeltoringSeksismeDokterKrokodilLongLenteSuid-SothoKolitisOntwikkelende landWet op Bantoe-onderwysOlimpiese SomerspeleRosa ParksTrappe van vergelykingSharpeville-slagtingSonkragDeelteken en umlautWoordeboek van die Afrikaanse TaalGoogleSeksuele penetrasieKoolhidraatXHTMLDataverwerkingMusieksimboleDistrik SesDrinkwatervoorsieningHematurieRenosterEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaVergelykings (taalkunde)Adolf HitlerOutismeWaterSteenkool in Suid-AfrikaEnsiklopedieGraaff-ReinetBuffelKoorsRenaissanceBesnydenisNeo-NazismeWeervoorspellingMaanEllipstekenGetal🡆 More