Clinton Swart

Clinton Ryno Swart (* 6 September 1992, Standerton) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler, wat tans vir Toyota Verblitz in die Topliga in Japan speel.

Hy het voorheen Superrugby gespeel vir die Cheetahs en plaaslike rugby vir die Griekwas. Sy gereelde posisie is losskakel of binne-senter.

Clinton Swart Rugbyportaal
Clinton Swart
Clinton Swart in 2018
Volle naam Clinton Ryno Swart
Geboortedatum 6 September 1992 (1992-09-06) (31 jaar oud)
Geboorteplek Standerton, Suid-Afrika
Lengte 184 cm
Massa 91 kg
Skool Hoërskool Standerton
Universiteit Universiteit van Pretoria
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Huidige status
Posisie Losskakel
Huidige span Cheetahs
Loopbaan as speler
Posisie(s) Losskakel of binne-senter
Jeugspanne
Jare Span
2010–2011
2012–2013
Pumas
Blou Bulle
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2014 UP Tuks
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2014
2015–huidig
Valke
Griekwas
4
39
(3)
(268)
korrek soos op 5 Maart 2017.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2017– Cheetahs 2 (5)
korrek soos op 5 Maart 2017.

Loopbaan

Hy het vir Hoërskool Standerton se eerstespan rugby gespeel tussen 2009 en 2011, wat gelei het tot sy insluiting in die Pumasspan vir die onder-18 Craven-week. Hy het in twee van hul wedstryde in die kompetisie gespeel, en agt punte met die stewel aangeteken, en daarmee hul Griekwa-eweknieë met 38-7 geklop en 'n verdere ses punte in hul 28-11 nederlaag teen die Goue Leeus.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

1992Cheetahs (Superrugbyspan)LosskakelSenterStandertonSuperrugby

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BybelTelevisieFranse RewolusieIndustriële RevolusieMerinoCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaGeweldWes-IndiëToerismeElon MuskDiamantbedryfKriekAluminiumPerdGroot vyfVolhoubare ontwikkelingMisdaadLoftus MaraisFotosinteseDramaLeenwoordBergTaalLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Natuurlike hulpbronNagmaalErns GrundlingNiersteenCarike KeuzenkampKatoenGreen PornoFibonacci-reeksBlaarSamestellingKarpaletonnelsindroomVormNatriumsuperoksiedVryheidsmanifesVlagterminologieSeksismeAntisemitismeMikro-ekonomieKraaiTegnologieKontrasOopbroninhoudEngelandIndo-Europese taleSwart menseSeilvaartWoordDeelteken en umlautWolkKlem-in-die-kaakSekondêre sektor van die ekonomieNederlandsRivierWitbloedselDansLieweheersbesieCorioliskragAssonansieJodeBayer 04 LeverkusenVlinderZenobia KockVlag van Suid-AfrikaDwelmmiddelMenstruasieInstagramMona LisaJan van RiebeeckHarry Herbert CrosbyHartaanvalMeerKATNagapie🡆 More