Valiant Swart

Valiant Swart (gebore 25 November 1965 as Pierre Nolte) is 'n Afrikaanse musikant, akteur en komponis van Stellenbosch, Suid-Afrika.

Sy debuutalbum, Die Mystic Boer, is in 1995 deur Rhythm Records uitgereik.

Valiant Swart
Valiant Swart
Valiant Swart tydens 'n optrede.
Agtergrondinligting
GeboortenaamPierre Nolte
Gebore25 November 1965
GenresAlternatiewe rock
Punk-rock
Blues
Jare aktief1990 – nou
EtiketteRhythm Records, Select
Webwerfvaliant.co.za

Swart se naam is volgens die musikant 'n verwysing na die swart Valiant wat sy pa gery het toe hy nog kind was. Swart se grootste treffer, "Die Mystic Boer" toon ooreenkomste met die gedig "Raka" van NP van Wyk Louw en spreek kwessies rondom die identiteit van die Afrikaner en sy soeke na 'n nuwe besef aan. Swart is naas Koos Kombuis een van die kunstenaars wat die meeste by die jaarlikse Oppikoppi-musiekfeeste in Northam opgetree het.

Hy was ook 'n hoofakteur in die TV-reeks Song vir Katryn en het 'n reisprogram oor jazzmusiek vir kykNET genaamd 40 dae deur die Delta, asook 'n kuier-/reisprogram Mooiloop, vervaardig.

In 2008 word hy saam met Ollie Viljoen met 'n SAMA-toekenning vir hulle album Vuur en vlam in die kategorie Beste Afrikaanse Tradisionele Album bekroon.

Diskografie

Ateljeealbums

DVD's

  • 2007: Vuur & vlam DVD

Filmografie

Televisiereekse

  • 2003: Song vir Katryn, as Jinx
  • 2008: Jam Sandwich, as homself
  • 2013: Mooiloop!, as homself

Sien ook

Eksterne skakels

Verwysings

Tags:

Valiant Swart DiskografieValiant Swart FilmografieValiant Swart Sien ookValiant Swart Eksterne skakelsValiant Swart VerwysingsValiant SwartAfrikaansStellenboschSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MestoklemaSeksuele opwekkingVleilandJohannesburgIsraelKindermishandelingSelfieSlag van BloedrivierKoringBurgerregteJan CombrinkDuitslandBayer 04 LeverkusenEierleierOnbemande vliegtuigJagluiperdFinale OplossingYslandWaarnemingWynVerassingVersamelnaamHoëveldApokriewe boekeMIV/vigs in Suid-AfrikaGroot TrekBeurtkragBonné de BodNatuurbewaringDinosourusViëtnamoorlogKarwatsKommaVaginaBelastingKoppeltekenRyno HattinghLongontstekingWerkwoordResensieGevolge van aardverwarming op oseanePornografieLiewe HeksieIndonesiëLuiperdChemiese verbindingVrouGawes van die Heilige GeesBoet TroskieDirekte en Indirekte redeMusiekApostelSuikersiektePretoriaLieweheersbesieTrappe van vergelykingInternetChris HaniGewone janfrederikBeaufortskaalTamatieKoos BekkerKortverhaalSan FranciscoLVerenigde State van AmerikaMeningsverskil oor aardverwarmingProstaatkankerMad BuddiesOrgasmeDikdermBergpredikasieAfrikaanse Protestantse KerkMaria MagdalenaKarakteriseringFotosinteseMasels🡆 More