Hawe

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Hawe" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Hawe
    'n Hawe is 'n beskutte stuk water aan 'n kus waar skepe kan anker. Hawens kom natuurlik voor, maar kan ook kunsmatig aangelê word. Durban, Tafelbaai en...
  • Thumbnail for Kaapstad-hawe
    Die Kaapstad-hawe is ’n hawe in Kaapstad, Suid-Afrika. Dit is in Tafelbaai geleë en was voorheen bekend as die Tafelbaaise Hawe. Vanweë sy posisie aan...
  • Thumbnail for Ngqura-hawe
    Ngqura-hawe Ngqura-hawe Die Ngqura-hawe is ’n diepwaterhawe aan die ooskus van Suid-Afrika, 20 km noordoos van Gqeberha (voorheen Port Elizabeth). Konstruksiewerk...
  • Thumbnail for Durban-hawe
    Die Durban-hawe in Durban, Suid-Afrika, is die grootste en besigste hawe in Afrika. Dit is strategies aan groot internasionale skeepsroetes geleë en is...
  • Thumbnail for Belfast-hawe
    Belfast-hawe (Engels: Belfast Harbour of Port of Belfast) is 'n belangrike seehawe in Belfast, Noord-Ierland wat die Noord-Ierse ekonomie en in 'n toenemende...
  • Thumbnail for Breekwater-vuurtoring, Kaapstadse Hawe
    Die Breekwater-vuurtoring by die Kaapstadse Hawe is 'n 10 meter (33 voet) hoë vierkantige tralietoring met 'n fokale vlak van 13 meter (43 voet). Die toring...
  • Kaapstad-Hawe was 'n kiesafdeling in Kaapstad van die Suid-Afrikaanse Volksraad vanaf die eerste algemene verkiesing op 15 September 1910 ná Uniewording...
  • Thumbnail for Adriatiese See
    onder hulle is die Hawe van Triëst (die grootste Adriatiese vraghawe in Italië), die hawe van Venesië, die hawe van Ravenna, die hawe van Koper (die grootste...
  • Thumbnail for Rotterdam
    Rotterdam (afdeling Hawe)
    uitgebrei op die suidelike oewer, wat op die eiland IJsselmonde geleë is. Die hawe van Rotterdam is een van die grootste en belangrikste hawens ter wêreld,...
  • Thumbnail for Port Louis
    Port Louis is die hoofstad, grootste stad en grootste hawe in die eilande-nasie van Mauritius. Dit is geleë in die Port Louis-distrik, en die westelike...
  • Thumbnail for Port Alfred
    nou saamgeweef met dié van die rivier en hawe. Die Britse Setlaars van 1820 het gou die potensiaal van 'n hawe in die riviermond raakgesien. Die regering...
  • Thumbnail for Richardsbaai
    25 km vanaf die dorp verby. Richardsbaai is in 1879 vir die eerste keer as hawe gebruik tydens die Anglo-Zoeloe-oorlog toe sir Frederick Richards, kommandeur...
  • Thumbnail for Oos-Kaap
    'n groot nuwe Suid-Afrikaanse hawe, dié van Ngqura (of Coega). Laasgenoemde is 20 km noordoos van Port Elizabeth se hawe aangelê – aan die mond van die...
  • Thumbnail for Tafelbaai
    reeds eeue lank bekend is as 'n veilige hawe vir skepe, is dit in werklikheid nie 'n baie goeie natuurlike hawe nie en is dit blootgestel aan stormwinde...
  • Saldanhabaai-hawe. Dit is een van twee vuurtorings by die ingang van die hawe. Die ander toring is die South Head-vuurtoring aan die suidelike kant van die hawe-ingang...
  • Thumbnail for Wes-Kaap
    imposante Parlementsgebou. Die Kaapstad-hawe (vroeër Tafelbaaihawe) is die naasbesigste hawe in die land (ná die Durban-hawe). Ander belangrike plekke is onder...
  • Thumbnail for Maskat
    grootste deel van Muskat se stedelike landskap, terwyl die hawe-distrik Muttrah, met sy corniche en hawe, die noordoostelike periferie van die stad vorm. Muskat...
  • Thumbnail for Kaapstadse strandgebied
    die Heerengracht en Adderleystraat. Dit sluit in die Duncan-dok en alle hawe-terreine ooswaarts, die spoorwegstasie en rangeerwerwe tot by die mond van...
  • Thumbnail for Beira
    Portugal of Suid-Afrika verhuis. Die hawe van Beira is ekonomies gesproke die belangrikste deel van die stad. Die hawe is die hoofhawe van Zimbabwe en suid-Malawi...
  • Thumbnail for City Deep
    houerterminaal van Transnet Freight Rail in gebruik, die belangrikste binnelandse hawe in die land, asook die "Joburg Market" (vroeër bekend as die Johannesburgse...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WoordsoortNiemetaalWeervoorspellingAntisemitismeVarkNaaldekokerSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureViëtnamSelfmoordKunsmatige algemene intelligensieProteaAntoniemBiodiversiteitApartheidMeervoudStaat PalestinaNasionale lied van Suid-AfrikaBruce FordyceKrieketKoerantPesachSout (chemiese stof)DysselsdorpAtlantiese OseaanWinnie Madikizela-MandelaGroepsgebiedewetVerkoueLidwoordRivierTuberkuloseVoëlTydPuntSamestellende afleidingTrigeminale neuralgieGroot-VisrivierVerkleinwoordThys die BosveldklongIngrid JonkerVlag van Suid-AfrikaSeksualiteitImpakte van toerismeGedigAlkoholismeDwelmmiddelAkademiaBloukraanvoëlFotosinteseBybelSwartrenosterDie GelofteVisBotswanaKevin RuddKnysnaSwangerskapBetonMierAngolese BurgeroorlogOrthopteraJeuksiektePerdSinsbouRenaissanceInfeksieTrappe van vergelykingLionel PetersonDramaSuiwelprodukBeroerteKontinentHindoeïsmeLys van Afrikaanse televisiereekseBTWSeisoen🡆 More