Opstelle, soos gebruik deur Wikipedia-redakteurs, bevat tipies advies of menings van een of meer redakteurs.
Die doel van 'n opstel is om die ensiklopedie te help of kommentaar te lewer, maar nie oor enige onverwante oorsake nie. Opstelle het geen amptelike status nie en praat nie vir die Wikipedia-gemeenskap nie, want hulle kan sonder algehele gemeenskapstoesig geskep en geredigeer word. Dit is opsioneel om die instruksies of advies te volg wat in 'n opstel gegee word. Opstelle hoort in die "Gebruiker:" naamruimte.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Wiki:Opstelle, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.