Aborigines

Die Aborigines (Engels: of Indigenous Australians, letterlik: inheemse Australiërs) is die inheemse bevolking van Australië.

Die Aborigines het Australië tussen 40 000 en 60 000 jaar gelede vanaf die noorde bereik en hulle daar gevestig. Hulle vorm nie 'n eenvormige volk nie en is in verskeie stamme of familiegroepe verdeel, wat oor hul eie kultuur, taal en maniere beskik. Voor die aankoms van die Britse koloniste in 1788 het hulle as jagter-versamelaars geleef en tussen 300 000 en 100 000 mense getel. As gevolg van siektes, maar ook geweld tydens die Europese verowering, het die getal Aborigines afgeneem tot 60 000 in 1920. Sowat driekwart van die hedendaagse Aborigines het hulle in stede gevestig en het die Westerse leefwyse aangeneem, veral as gevolg van Australië se assimilasiebeleid. Die tradisionele Aboriginele leefwyse het veral in die Noordelike Gebied bewaar gebly, waar Europese setlaars hulle relatief laat gevestig het.

Aborigines
Aborigines
Totale bevolking: 669 881 (2011)
3% van Australië se bevolking
Belangrike bevolkings  in: Aborigines Nieu-Suid-Wallis 208 476 (2,89%)

Aborigines Queensland 188 954 (4,22%)
Aborigines Wes-Australië 88 270 (3,75%)
Aborigines Noordelike Gebied 68 850 (29,77%)
Aborigines Victoria 47 333 (0,85%)
Aborigines Suid-Australië 37 408 (2,28%)
Aborigines Tasmanië 24 165 (4,72%)
Aborigines Australiese Hoofstadgebied 6 160 (1,67%)

Taal: 'n Paar honderd inheemse Australiese tale (waarvan baie al uitgesterf of bedreig is), Australiese Engels, Australiese Aboriginele Engels, Torres Strait Kreools, Kriol
Geloofsoortuiging: Christendom 73%, ongebonde 24%, Tradisionele Aboriginele godsdiens 1%
Verwante etniese groepe: Melanesiërs en Papoea's
Aborigines
Aboriginele vlag
Aborigines
Australië se kulturele streke

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AustraliëEngelsInheemse volkeKultuurNoordelike GebiedTaalWeste

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ReënspinnekopSteve BikoBybelSwart menseMotTropiese sikloonNederlandsKunsmatige intelligensieHeupvervangingMusiekPlaattektoniekRob HersovTemperatuurKarakteriseringSeksualiteitSekondêre sektor van die ekonomieDermpoliepLys van musiekinstrumenteVoorvoegselWaterbesparing in Suid-Afrika633HadedaBakterieLika BerningMaroela MediaKookpuntAsemhalingPersoon (taalkunde)GlasOlimpiese SpeleSuid-Afrikaanse InkomstediensSprokieWoordGrootste rampe in Suid-AfrikaSlag van Cuito CuanavaleFinale OplossingGriepAarde se atmosfeerChroniese siekteGrondYsbeerGeografie van Suid-AfrikaArendGrondwet van Suid-AfrikaSout (chemiese stof)OopbroninhoudAmhariesGroot DepressieOligopolieLidwoordLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameNeurenberg-verhoreWikiquoteArabiesSimmetrieEkonomiese sektorVerkleinwoordRooilipslangGeslagsgelykheidPretoriaSarel Jacob PretoriusAntisemitismeGoudSilwerPersMartin Luther King jr.Vergelykings (taalkunde)WelwillendheidsdagSteenkoolDolfynMisdaadromanE-posEnkelvoudige sin🡆 More