Universiteit Van Texas: Publieke navorsingsuniversiteit in Amerika

Die Universiteit van Texas in Austin (UT Austin, UT, of bloot Texas) is 'n publieke navorsingsuniversiteit met 'n hoofkampus van meer as 50 000 studente, geleë in Austin, Texas.

Universiteit Van Texas: Publieke navorsingsuniversiteit in Amerika
Die UT-toring.

Die universiteit is gevestig in 1883, en word as 'n publike eikeliga-universiteit beskou. Die universteit is 'n reuse sentrum vir navorsing met 'n begroting van $679.8 miljoen in 2018. Dit het in 1929 aangesluit by die Assossiasie van Amerikaanse Universiteite. Die universiteit huisves sewe museums en sewentien biblioteke, insluitend die LBJ Presidentisiële Biblioteek asook die Blanton Museum van Kuns. Dit huisves ook die J. J. Pickle Navorsingskampus asook die McDonald sterrewag.

In sport kompeteer die universteitstudente as die Texas Langhorings. Die Langhorings het al meer titels gewen as enige ander instansie in die Amerikaanse Groot 12.

Die universiteit was teen 2020 verantwoordelik vir 13 Nobelprys wenners, meer as 25 Pulitzer Prys wenners, 3 Turingprys wenners, 2 Fields-medalje wenners, 2 Wolf Prys wenners, en 3 Abel Prys wenners, 3 Spitstyd Emmy-toekenning wenners, en teen 2021, meer as 155 Olimpiese medaljes.

Verwysings

97°44′22″W / 30.28611°N 97.73944°W / 30.28611; -97.73944

Tags:

Austin, Texas

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BrandmondsindroomDie VaderlandNaboomVormBorskankerLys van slangeRepubliek VenesiëOpenbare betrekkingeSendelingposisieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSlag van BloedrivierDemi Lee MooreAspoestertjieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024KaapstadNarkoseEierstokErfenisVolhoubaarheidBasisinkomsteKlavierLemoenDroogteBestorming van die Verenigde State Kongresgebou in 2021Steenkool in Suid-AfrikaKrapKoos Bekker1 HenogRuslandLys van elemente volgens simboolJuan Antonio VillacañasErtjieLiefdeInstagramKeelseerHaasGianna MichaelsTamatieNylsvley-natuurreservaatNic de JagerKimberleyLys van Suid-Afrikaanse musikanteAfro-AmerikanersVarkEkonomie van Suid-AfrikaPenisverlengingWatersuiweringKoue OorlogMenstruasieLys van Kaapstad se voorstedeBreinvliesontstekingLidwoordSterKrimpvarkieVeelvuldige skleroseMenseregtedagSANegrologieRookgewoonteGeboorteVleilandHeuningSterrekundeVlinderMasjienGoeie VrydagEienaamKoppeltekenKoperRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Kuns🡆 More