Umbeluzibroodboom: Plantspesie

Die umbeluzibroodboom (Encephalartos umbeluziensis) is 'n spesie van die genus Encephalartos.

Dit is 'n klein broodboom en kom in die Umbeluziriviervallei in Eswatini en Mosambiek voor. Die boom is eenslagtig: manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare.

Umbeluzibroodboom
Umbeluzibroodboom: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie:
E. umbeluziensis
Binomiale naam
Encephalartos umbeluziensis
R.A.Dyer, (1951)
Sinonieme
  • Encephalartos villosus var. umbeluziensis (R.A.Dyer) J.Lewis

Die plant se FSA-nommer is 14.19. In Engels staan die broodboom as die Umbeluzi cycad bekend.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vars waterSeksuele opwekkingAsiëAfrikaSanskritWiki CommonsSamestellingPersoonlike voornaamwoordWoordsoortMynbouBosvarkSuid-Afrikaanse randElana AfrikaMaatskaplike verantwoordelikheidKunselementeAfrikaanse Taalmonument (Welkom)GeelslangPretoriaHipoteseRob HersovTandbederfSlag van Cuito CuanavaleVrugbaarheidGraaff-ReinetEkostelselIdioomBeëdigde verklaringSeptimius AwardsGoudDiskriminasieGewone breukeDie GelofteTweede WêreldoorlogAustraliëDroomKoorsDarwinismeAkuutKarpaletonnelsindroomPuberteitMenslike seksuele gedragHoenderWetenskapGreta ThunbergSeekoeiPolitieke partyMasturbasieBesproeiingGeografie van Suid-AfrikaNetbalKontinentAkkedisBatePrimêre sektor van die ekonomieMenseregtedagSwangerskapKoolstofKorrupsieWêreld- Ekonomiese ForumSonnestelselSamestellende afleidingFotosinteseTienie HollowayLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSeksualiteitDermpoliepKokerboomKolonialismeMandalaVeerLongontstekingVoortrekkersVerkoueOlimpiese Somerspele 2024Steve BikoTweede VryheidsoorlogFluoorSwart mense🡆 More