Tickey

Tickey (Tiekie), 'n dwergie, was 'n bekende en geliefde hanswors in Suid-Afrika.

Hy is as Eric Hoyland in Yorkshire, Engeland gebore. Sy pa was daar 'n mynweker. Aanvanklik was Tickey 'n gimnas. Op 15-jarige ouderdom sluit hy by 'n groep dwergies bekend as die Lilliputs aan. In 1933 vestig hy hom in Suid-Afrika, word lid van die Boswell-sirkus en lewer as lid van 'n driemanskap 'n trampolienvertoning. T.V. Bulpin het in 1976 die boek “Tickey: the story of Eric Hoyland” gepubliseer. Tickey is op 21 Oktober 1988 oorlede na 'n loopbaan van byna 60 jaar in die vermaaklikheidsbedryf.

Tags:

EngelandHansworsT.V. BulpinTiekieYorkshire

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anneli van RooyenNasionalismeChristendomGeelsugBeesvleisNederlandsSilwerMiskruierAlkoholismeBeesRegering van Suid-AfrikaAustraliëJodeVlieg (dier)HoofpynIhramBek-en-klouseerLeeuAfrikabosluiskoorsNeo-NazismeMorfologie (taalkunde)Mahatma GandhiEskomOorlogMIVAsemhalingKlem-in-die-kaakPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaTennisKolorektale kankerWaarskynlikheidSonnestelselByFotosinteseStandbeeld van Nelson Mandela (Uniegebou)Oplossing (chemie)DwelmmiddelArmoedeverligtingWaterSoogdierMenstruasieKongo-krisisTrekarbeidAngolese BurgeroorlogSuurstofPretoriaKatWiskundige terminologieBoerkaPeriodieke tabelPenisGipsStaalDansKuberkrakerWeefLandgraafBraaiKlankverskynselsSpysverteringstelselLewerFranse RewolusieHeliumMisdaadromanAluminiumKlereAarverkalkingWaterstofAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeIronieLeestekenVoedingDeon van der MerweOrthopteraSally EsterhuizenMartin Luther King jr.🡆 More