Suid-Afrikaanse Amazwi-Letterkundemuseum

Die Suid-Afrikaanse Amazwi-letterkundemuseum, beter bekend onder die Engelse naam, Amazwi South African Museum of Literature, en vroeër bekend as die National English Literary Museum (NELM), is 'n museum gemik op die berging van argiefmateriaal oor Suid-Afrika se letterkunde-erfenis.

Suid-Afrikaanse Amazwi-letterkundemuseum
Vorige naam National English Literary Musuem
Ander name NELM
Plek Makhanda
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Tipe museum Letterkundemuseum
Webtuiste [1]

Die museum is geleë in Makhanda (vroeër Grahamstad) in die Oos-Kaap.

Die Minister van Kultuur, Nathi Mthethwa, het die naam van die museum in Mei 2019 amptelik verander na die "Amazwi South African Museum of Literature" nadat die museum se mandaat aangepas is om die promosie en bewaring van alle belangrike Suid-Afrikaanse letterkundewerke in alle inheemse tale in te sluit, waar dit vroeër net op Engelse letterkunde gefokus was.

Oorsprong

Die museum is in 1972 gestig deur professor Guy Butler, die digter en destydse hoof van Rhodes-universiteit se Engelsdepartement. Die doel van die museum was om Suid-Afrikaanse skrywers se manuskripte te berg en bewaar. Dit is uit die oorspronklike versameling werke dat die NELM gegroei het en later bestaansreg gekry het deur wetgewing in 1980 waarmee dit verklaar is tot 'n kulturele instelling.

Satellietinstellings

Daar is twee Amazwi-satellietinstellings:

  • Schreinerhuis in Cradock. Die museum, oorspronklik die huis waar die Suid-Afrikaanse letterkundige ikoon Olive Schreiner gewoon het, is in 1986 geopen en huisves haar versameling werke.
  • Die Eastern Star Gallery Printing and Press-museum in Makhanda, wat die voorloper van The Star uitgegee het.
Suid-Afrikaanse Amazwi-Letterkundemuseum 
Die Eastern Star-galery

Verwysings

Tags:

GrahamstadLetterkunde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HangbrugIrakIndiëLionel MessiBakterieJochem van BruggenWerkwoordStereotipeAnna Bell PeaksSelfoonLangste woordKommunikasieBeëdigde verklaringLillie-broodboomToerismeKoos KombuisWilliams Grand Prix EngineeringOostenrykFamilie (verwantskap)KapibaraItaliëNew YorkTweede Vryheidsoorlog606Desiré GardnerRandy BooneRuhan du ToitFonetiekSpanjeAsemhaling1906NedersettingVerkleinwoordLeeuTierboskatLesbiërClaire CarletonOrnitologieNarsismeLink buildingDokterKilometer per uurMIV/vigs in Suid-AfrikaBorskankerDermpoliepGrondbewerkingGeslagsorgaanSuid-Afrikaanse InkomstediensPadtekens in Suid-AfrikaVangueriopsis longifloraSatellietApartheidLys van kinderspeletjiesRussiesUniondaleAfrikanersLabia (geslagsdele)SMicrosoft OfficeWikipediaAlliterasieButch en femmeNoag se arkArendGroepsdrukHormoonPuberteitRichard Maurice BuckeLys van Afrikaanse televisiereekseEthiopiëBosluisMielieGlobaliseringMaja🡆 More