Raymond Greenberg

Raymond Greenberg was 'n Afrikaanse liedjieskrywer, sanger, radio-omroeper asook bestuurder vir verskeie Afrikaanse kunstenaars.

Van sy werke wat al deur ander kunstenaars opgeneem is, sluit liedjies in soos Boererap, Platberg is nie Plat nie, en Drome van mense.

Raymond Greenberg
Sterf18-3-2019
Beroep(e)Sanger, liedjieskrywer
EtiketteWILD HORSE, KRAAI PROMOSIES

Om Afrikaanse musiek tot sy volle reg te help kom, het Raymond Greenberg besluit om die Afrikaanse Internet-radiostasie, Uitsaaines te begin, wat net Afrikaanse musiek speel, asook regstreekse Afrikaanse programinhoud aanbied, met omroepers van dwarsoor die wêreld.

Diskografie

  • Gelukkig Wees, WILD HORSE
  • Uniondale, WILD HORSE
  • Platberg is nie Plat nie, 2003 KRAAI PROMOSIES

Verwysings

Sien ook

Tags:

Afrikaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Cheslin KolbeEjakulasieMonopolyDriedimensioneelKonsentrasiekampRobbeneilandHamburgerSuider-AfrikaVrouPotchefstroomKarakteriseringVoorvoegselAartappelAtlantiese OseaanKrimpvarkieGeslagsgelykheidPolitieke partyVoëlNatuurbewaringKnysnaSpelerposisies in rugbyPornografiese subgenresJapanAngina pectorisVars waterMasturbasieBipolêre gemoedsteuringKevin RuddMickey MuisAborsieKomplementêre kleureLidwoordSeptimius AwardsToringDeelteken en umlautMenslike skeletLys van chemiese elemente volgens atoomgetalWerkersdagKopieregMahatma GandhiAfrikanernasionalismeEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaFotosinteseVolhoubare ontwikkelingKernoorlogTienie HollowayLionel MessiVaalrivierKunsmatige intelligensieDundermTrigeminale neuralgieAnale kankerStam (taalkunde)KompasPlastiekSout (chemiese stof)LieweheersbesieAardbewingBruin menseWikimedia-stigtingHipoteseMantisRookgewoonteNieuwoudtvilleSleutel (musiek)SportSuid-Afrikaanse randSonja HerholdtSuikersiekteHage GeingobMikro-ekonomiePriemgetalKaapse VlakteLeestekenJohan VorsterAlliterasie🡆 More