Peterhof

Peterhof (Russies: Петергоф, Petergof; tussen 1944 en 1997 amptelik Петродворец Petrodworets) is 'n nedersetting in die federale distrik Sint Petersburg, 29 km wes van die middestad aan die suidkus van die Golf van Finland se Newabaai geleë.

Dit het ’n bevolking van 64 791 (2002-sensus). Peterhof was tot en met 1998 'n selfstandige munisipaliteit; intussen is dit administratief by Sint Petersburg ingesluit.

Peterhof
Van die fonteine by Peterhof.

Dit bevat twee kampusse van die Staatsuniversiteit van Sint Petersburg, asook ’n paleiskompleks met 'n dertigtal geboue en tuine wat in 1723 aangelê is op bevel van tsaar Pieter die Grote. Dit word soms die "Russiese Versailles" genoem.

Verdere leesstof

  • King, Greg: The Court of the Last Tsar. Pomp, Power, and Pageantry in the Reign of Nicholas II. Hoboken NJ: John Wiley & Sons 2006

Eksterne skakels

29°54′O / 59.883°N 29.900°O / 59.883; 29.900

Tags:

Golf van FinlandRussiesSint Petersburg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ViëtnamoorlogNew YorkLys van Joodse feeste en herdenkingsVerenigde KoninkrykKwaZulu-NatalPiet ByleveldKolitisRing van VuurFariseërsRuan JoshAthenePeter UeberrothAfrikaanse TaalbewegingBiotegnologieVoornaamwoordTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinRussiese Rewolusie (1917)2024 Japannese Grand PrixHemelvaartsdagAfrikaTuvaluEstlandKolonoskopieJohan DegenaarAbantu Batho CongressMiddeleeuse kookkunsLys van politieke partye in Suid-AfrikaEngelse nasionale sokkerspanLys van sterrewagkodesHartNiccolò MachiavelliPokkeKoppeltekenMiltWorsie VisserBorsteKoorsblaarLily CarterKonjunktivitisVratKameelperdAngina pectorisSteenkoolAnale kankerAngssteuringPikriensuurSkilpadWayback MachineGuineeArtemisOrgasmePotchefstroomKanadaBoerjatiëArbitrasieKranskop (koppie)Etihad AirwaysComrades-maratonByvoeglike naamwoordProxima Centauri bBaskelandPolisieLys van hoërskole in die Wes-KaapDigvormOraniaRome20247de LaanWoestynRooms-Katolieke KerkSelfoonLangste woordOnse VaderRooiwater🡆 More