Patrice O'neal: Amerikaanse komediant

Patrice Malcolm O'Neal (7 Desember 1969 – 29 November 2011) was 'n Amerikaanse komediant, skerpskertser en akteur.

Hy het groot geword in Boston en 'n belangstelling vir skerpskertsery op 'n jong ouderdom ontwikkel.

Patrice O'Neal
Patrice O'neal: Vroeë lewe, Loopbaan, Oorlede
O'Neal in 2006
Gebore
Patrice Malcolm O'Neal

(1969-12-07)7 Desember 1969
New York, Verenigde State
Sterf29 November 2011 (op 41)
New Jersey, Verenigde State
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepKomediant en akteur
Webwerfwww.patriceoneal.com

Vroeë lewe

Patrice Malcolm O'Neal was gebore op 7 Desember 1969 in New York.

Loopbaan

O'Neal het vir die eerste keer opgetree in Oktober 1992 in Boston.

Oorlede

O'Neal is gediagnoseer met tipe 2-diabetes op die ouderdom 23, 'n toestand wat sy ma ook gehad het. O'Neal het egter nie mediese advies gevolg nie en het dosisse medikasie oorgeslaan en 'n dieet aangeneem wat nie vir diabete aanbeveel is nie. Teen die einde van sy lewe het O'Neal probeer om sy gesondheid te verbeter deur 'n vegan dieet aan te neem, sap te maak en sy inname van ongesonde kos te verminder, maar hy kon steeds nie gewig verloor nie.

Op 29 November 2011 is O'Neal dood aan komplikasies van sy beroerte. Hy was 41 jaar oud.

Diskografie

  • Elephant in the Room (2011)
  • Mr. P (2012)
  • Better Than You (2012)
  • Patrice O'Neal: Unreleased (2013)

Filmografie

Jaar Titel Rol Notas
1997 Apartment 2F Komediant
2002 The Colin Quinn Show
2002 Contest Searchlight Homself
2002 Chappelle's Show Pit Bull 2 episodes
2002–2004 Tough Crowd With Colin Quinn Homself
2003 Yes, Dear Insleepvoertuig bestuurder 1 episode
2003 Ed Andre Stangel
2003 Arrested Development T-Bone 1 episode
2004 The Jury Adam Walker Herhalende karakter
2004 Shorties Watchin' Shorties Baba Patrice Voice
2005 One Night Stand Homself
2004–2006 O'Grady Harold Stem
2005–2007 The Office Lonny 3 episodes
2006 Web Junk 20 Gasheer 2 seisoene
2008 Assy McGee Blinde Anthony Stem
2008 Z Rock Verhoog bestuurder Gas
2011 The Roast of Charlie Sheen Homself Laaste televisie rol

Film

Jaar Titel Rol Notas
2002 25th Hour Khari
2003 Head of State Warren
2003 In the Cut Hector
2006 Scary Movie 4 Rasheed
2010 Furry Vengeance Gus
2011 Elephant in the Room Homself
2012 Nature Calls Mr. Caldwell Laaste film

Verwysings

Tags:

Patrice O'neal Vroeë lewePatrice O'neal LoopbaanPatrice O'neal OorledePatrice O'neal DiskografiePatrice O'neal FilmografiePatrice O'neal VerwysingsPatrice O'neal19692011Boston

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StaatstoelaeEmfiseemPirow BekkerPikkewynDwelmmiddelSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieArmoedeSeksueel oordraagbare infeksieAarverkalkingSlag van Cuito CuanavaleJupiterVolksmoordHerpes simplexVlekvrye staalWitbloedselNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKarooKoolstofSamestellende afleidingLeestekenFinale OplossingFranse RewolusieJacques LootsHoofletterMpumalangaProteaKoos du PlessisTelefoonPersentasieGeskiedenis van Suid-AfrikaBeroerteArabiesSprokieAdolf HitlerNoordwesSaartjie BaartmanLien se lankstaanskoeneSpysverteringstelselInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandTekstielGevolge van aardverwarming op oseaneMiltC++Oplossing (chemie)IsraelTrigeminale neuralgieMenslike seksuele gedragInternetVormTrekarbeidBevolkingBreyten BreytenbachKernoorlogDiarreeSeekatOndernemingsvormSendelingposisieRina HugoKeelseerMagnetismeBerlynse MuurAprilCholeraYslandWeer (meteorologie)TsongaKrieketCradock-4Bek-en-klouseerSonkragSimmetrieVrouEngelsOlimpiese SomerspeleWinnie Madikizela-Mandela🡆 More