Ng Gemeente Zeerust-Noord

Die NG Gemeente Zeerust-Noord was ‘n gemeente in die Goudland Sinode.

Die NG Gemeente Zeerust-Noord is in 1977 afgestig van die Zeerust Moedergemeente. Die Kerkraad stel vir Koos Reyneke aan as argitek en in 1978 word die kerkgebou teen ‘n koste van R145 000 opgerig. Die gemeente word weer in 2017 by die Zeerust Moedergemeente ingelyf.

Predikante

  • Johannes Arnoldus Olivier, 1981 – 1987 (Kpln)
  • Pieter Jan Oberholzer, 1987 – 1991 (Kpln)
  • Andrew Thomas Barry, 1982 – 1995
  • Barend Hermanus van As, 1991 – 1997
  • Johannes Nicolaas Rudolf Bosman, 1998 – 2003 (Kpln)
  • Izanne Ellis, 2003 – 2006
  • Willem Dawid Sauer, 2014 – 2016

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Olimpiese SpeleKlein-KarooKoue OorlogAppel (sanger)KakiebosDolfynSuid-Afrikaanse randHuisvliegXenofobie in Suid-AfrikaDurbanSaartjie BaartmanHoofpynSportVerkleurmannetjieC.J. LangenhovenKlitorisLenteVergelykings (taalkunde)Beaufort-WesJode in Suid-AfrikaOogproblemeWaarheid-en-versoeningskommissieVoorhuidSamestellingVoornaamwoordSewe doodsondesWaterbesoedelingErica BoyerFiela se kindOlimpiese Somerspele 2024MaanfaseSkilpadNasionale PartyWorsie VisserAsmaANaaldekokerWolfKappie (skryfteken)VolksmoordSuurVerenigde StateNamibiese volksmoord 1904-1908JohannesburgBaby ReindeerLoodGroot TrekArmoedeverligtingLabia (geslagsdele)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Eugène MaraisKinkhoesLimpopoTreinSwangerskapStaalOntwikkelende landFinale OplossingLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaKultuurChromatografieMetaalHTMLVlag van Suid-AfrikaOseaanbesoedelingAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeWinnie Madikizela-MandelaDundermCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAkademiaPornografiese subgenresNamakwalandSpinnekopLys van nedersettings in Suid-Afrika🡆 More