Marble Hill, Manhattan

Marble Hill is die meeste noordelike woonbuurt van Manhattan, New York Stad.

Alhoewel dit 'n gedeelte van die stadsdeel van Manhattan is, is dit ná die verlegging van die Harlem-rivier in 1895 nie meer aan die eiland van Manhattan geheg nie. Dit was 'n eiland tot 1914 toe die ou rivierbedding ingevul en Marble Hill met The Bronx verbind is.

Marble Hill
Neighborhood
Die stadsilhoeët van Marble Hill
Die stadsilhoeët van Marble Hill
Koördinate: 40°52′34″N 73°54′40″W / 40.87611°N 73.91111°W / 40.87611; -73.91111 73°54′40″W / 40.87611°N 73.91111°W / 40.87611; -73.91111
LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
DeelstaatMarble Hill, Manhattan New York
CountyMarble Hill, Manhattan New York
StadMarble Hill, Manhattan New York Stad
BoroughMarble Hill, Manhattan Manhattan
Stigting1891
Oppervlak
 • Totaal0,38 km2 (0,145 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal9 481
 • Digtheid25 000/km2 (65 000/vk. myl)
TydsoneUTC-5 (OST)
 • SomertydUTC-4 (ODT)
Poskode
10463
Skakelkodes718, 347, 646
Marble Hill, Manhattan
Kaart toon die oorspronklike roete van die Harlem-rivier en die huidige roete.

Marble Hill het 'n oppervlakte van 0,38 km² en 'n bevolking van 9 841 mense.

Tags:

ManhattanNew York StadThe Bronx

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Selfstandige naamwoordMadison IvyVerenigde State van AmerikaGoudHorlosieMusiekHokkieKevin RuddIdioomRomeinse RykGrootste rampe in Suid-AfrikaSinsbouAbstraksie (rekenaarwetenskap)StereotipeJavaScriptMynbouCremonaSekondêre sektor van die ekonomieWeermagPoesPornografiese akteurLidwoordOrtopedieEendbekdierPersAgtervoegselVioolPaasfeesMateriaalGroepsgebiedewetMensLikkewaanVoortrekkersNiersteenVeerKaartTrevor NasserHoofkarakterDysselsdorpPlae van EgipteWillie JoubertMarie AntoinetteAnale kankerTweede VryheidsoorlogKunsmatige algemene intelligensieCleopatra VIIWerkloosheidJudaïsmeRenaissanceKrampKlein-KarooDie Stem van Suid-AfrikaKaapstadNierversakingAustraliëDigtheidVierde Industriële RevolusieOntdekking van die chemiese elementeNamibiëDoziErosietipesKlimaatKlimaatveranderingDuitslandKatRugbyKoolstofDieregeluideAfrikanersJaco JacobsKitaarMaatskappy🡆 More