Koningin Máxima Van Die Nederlande

Máxima (gebore Máxima Zorreguieta Cerruti; 17 Mei 1971) is die koningin van Nederland as die eggenote van koning Willem-Alexander.

Sy is Argentyns van geboorte en het in bemarking gewerk toe sy Willem-Alexander, oudste seun en erfgenaam van koningin Beatrix, in 1999 ontmoet het. Hulle is in 2002 getroud en het koning en koningin geword met die abdikasie van haar skoonma in 2013. As prinses en as koningin het Máxima sosiale integrasie van immigrante, LGBT-regte en finansiële insluiting bevorder. Sy en Willem-Alexander het drie dogters, prinsesse Catharina-Amalia, Alexia en Ariane, wat onderskeidelik eerste, tweede en derde in die lyn as troonopvolger is.

Koningin Máxima Van Die Nederlande
Koningin Máxima in 2015
Koningin Máxima Van Die Nederlande
Máxima en Willem-Alexander, 2001
Koningin Máxima Van Die Nederlande
Die koninklike troue, Februarie 2002
Koningin Máxima Van Die Nederlande
Willem-Alexander, Máxima en hul dogters op die balkon van die Koninklike Paleis, ná die abdikasie van koningin Beatrix in 2013

Tags:

Beatrix van NederlandCatharina-Amalia, Prinses van OranjeLGBT-regte in NederlandWillem-Alexander van die Nederlande

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KaapstadBrandmondsindroomTrekarbeidHeidelberg, GautengEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaPeriodieke tabelWiskundeLyfstraf in skoleYsbeerKrieketTydAnrich HerbstWerkloosheidChristendomLys van kinderspeletjiesWoordsoortUitwerking van klimaatsveranderingDieregeluideTweede VryheidsoorlogHidroëlektrisiteitStudievaardighedeFrankrykRoesTaalErosietipesHomoniemIsraelMisdaadInfeksieTsoenamiLenteKolonoskopieLionel MessiChapmanspiek-rylaanTswanaEjakulasieNederlandBladwisselendDoopIronieMateriaalSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Olimpiese SpeleGeskiedenis van Suid-AfrikaLuiperdKaapstadse waterkrisis 2015-2018Orale seksLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaKontinentSeksSamestellingMark (ekonomie)Martin Luther King jr.SpringbokkeBlack SashIngrid JonkerNatuurbewaringPapierVoedselkettingFinale OplossingRobert SobukweToestand van materiePriemgetalLys van chemiese elemente volgens atoomgetalBynierNasionaal-SosialismeJan van RiebeeckEweknienetwerkNag van die lang messeAarverkalkingWater (molekuul)Afrikaanse WikipediaBestaansboerdery🡆 More