Regentskap Kediri

Kediri is 'n kabupaten (regentskap) in die provinsie Oos-Java van Indonesië.

Regentskap Kediri

Kapupaten Kediri

ꦑꦧꦸꦥꦠꦺꦤ꧀ꦑꦝꦶꦫꦶ
Regentskap
Regentskap Kediri
Amptelike seël van Regentskap Kediri
Seël
Leuse(s): 
Canda Bhirawa
Ligging van Kediri binne Oos-Java
Ligging van Kediri binne Oos-Java
Koördinate: 7°50′0″S 112°10′0″O / 7.83333°S 112.16667°O / -7.83333; 112.16667 112°10′0″O / 7.83333°S 112.16667°O / -7.83333; 112.16667
LandVlag van Indonesië Indonesië
HoofstadNgasem
Regering
 • RegentHaryanti Sutrisno
Oppervlak
 • Totaal2 746,90 km2 (1 060,58 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal1 541 897
TydsoneUTC+07:00 (IWST)
Skakelkodes(+62) 354
Webwerfwww.kedirikab.go.id
Regentskap Kediri
Die Keludberg

Dit is een van twee dele wat die naam Kediri het. Die ander is Kediri (stad). Dit het 'n oppervlakte van 1 386,05 km2 en in die volksteling van 2010 het dit 'n bevolking van 1 499 768 gewys, wat in 2014 toegeneem het tot 1 541 897. Die hoofstad van die regentskap is net 200 m van die grens met die stad Kediri. Verskeie instellings van die regentskap is in die stad gevestig, hoewel dit nou 'n onafhanklike eenheid vorm. Die regentskap grens in die noorde aan Lombang, aan Malang in die ooste, Blitar en Tulungagung in die suide en Nganjuk in die weste.

Die Kelud-vulkaan wat een van die aktiefste van die land is, word deur Kediri en Blitar saam beheer.

Distrikte

  • Ngancar
  • Kepung
  • Kandat
  • Ngadiluwih
  • Semen
  • Mojo

  • Kandangan
  • Kandat
  • Puncu
  • Purwoasri
  • Kunjang

  • Badas
  • Plemahan
  • KayenKidul
  • Papar
  • Gampengrejo

  • Ngasem
  • Pagu
  • Gurah
  • Pare
  • Wates

Bekende persone

  • Koes Hendratmo, sanger, radio- en televisiegasheer
  • Tri Rismaharini, burgemeester van Surabaya (2010-2013 and 2014-...)
  • Atiek CB, sanger

Sien ook

Verwysings

Regentskap Kediri  Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Engelse Wiki. Sien bron.

Tags:

Regentskap Kediri DistrikteRegentskap Kediri Bekende personeRegentskap Kediri Sien ookRegentskap Kediri VerwysingsRegentskap KediriIndonesiëRegentskap (Indonesië)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NamibiëWieg van die MensdomEngelsKokerboomKapitaal (ekonomie)WerkersdagDigtheidLys van chemiese elemente volgens atoomgetalMarie AntoinetteWortelDachshundNic de JagerLys van bekende Suid-AfrikanersKalenderBurgerregteHakerHidroulikaOnderwysPussy RiotIdioomSwangerskapTemperatuurEnkelvoudige sinAssonansieSelfbeeldGriekse teaterInternetZack du PlessisGroot vyfTermietTransatlantiese slawehandelGautengGrondwet van Suid-AfrikaOlifantGloeilampSwartrenosterWetenskaplike klassifikasieLimpopo (rivier)Staat PalestinaKevin RuddKrampKaliumInleiding tot die genetikaEskomNatriumWeer (meteorologie)DaggaRugbyLys van Suid-Afrikaanse musikantePornografiese akteurLys van veltoestandeGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaVrugbaarheidGriekwa-AfrikaansRuslandKaartDoziAfrikaanse naguilBestaansboerderyOmtrek, oppervlakte en volumeOorstromingGreen PornoGeografie van Suid-AfrikaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaUniondaleVoëlGrondAfro-AmerikanersSendelingposisieOntbossingLys van NG gemeentesHerpes simplexGevolge van aardverwarming op oseaneTussenwerpsel🡆 More